513 on Mulberry
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anna M - Aug 2024
Algehele gradering
The best service ever, thank you Rudi.
Linda S - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike veilige verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.
Wendy O - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ina G - Feb 2024
Algehele gradering
'n Plesier om hier te bly & sal ons weer in die toekoms daarvan wil gebruik maak.
Anzel C - Jan 2024
Algehele gradering
Juweel van ‘n plek en puik diens!
Santi M - Des 2023
Algehele gradering
Ideale oornag.
Francois V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Santi M - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir enige besigheid in Moreleta Park en omgewing.
Merike V - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en rustig.
Joe C - Aug 2023
Algehele gradering
Value for money.
Reinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag vir besigheidsbesoek.
Lees meerNiekie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens, stil en skoon met 'n pragtige tuin.
Christelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was so gasvry ontvang en dadelik tuis. Gaan dit beslis dit my 1ste keuse maak vir oorslaap in Pretoria.
Michelle K - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
513 on Mulberry se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Dit was baie lekker om julle te akkommodeer. Sien uit om julle sommer gou weer te huisves.
Olivia M - Sep 2022
Algehele gradering
Idilies, rustig en verwelkomend.
Lees meer513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Hoop on julle sommer gou weer te sien.
Lambert B - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, meer as die normale, vriendelik, veilig, puik!
Leocille N - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning plekkie!
Corette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik, veilig en sentraal.
513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het lekker gebly! Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Franco S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties. Met wonderlike gashere.
Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam.
513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstelle ons kyk verseker daarna.
Ben O - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik geslaap, baie skoon.
513 on Mulberry se terugvoer
Dankie vir die resensie. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle sommer weer gou te akkommodeer.
Henk B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goed ingerig baie netjies.
Andries F - Okt 2020
Algehele gradering
Ek het een nag geslaap en my vrou en dogter twee nagte.
Elsabe B - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent and clean and friendly host.
Amelia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en ligging perfek.
Elize H - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies.
513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie! Was rerig 'n plesier om julle by ons te kon akkomodeer. Sien uit om julle gou weer te sien.
Chriszelda K - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilig, rustig en privaat.
Riaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was perfek vir ons behoefte.
513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sit nie 'n afdroograkkie of afdroogdoeke nie,want ons kom tel die skottelgoed elke oggend op en was dit dan vir die gaste.
Anita O - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie diens en baie hulpvaardig.
Marelize S - Sep 2018
Algehele gradering
Uiterse goeie waarde en gasvryheid.
Ria P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
513 on Mulberry se terugvoer
Beste Ria,
Baie dankie vir die besigheid en julle ondersteuning! Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Vir toekomstige gebruik, kan julle net bel of Whatsapp en vra en ons sal met liefde vir julle borde bring.
Groete,
513 on Mulberry
Miem O - Aug 2018
Algehele gradering
Diens was puik.
Zelda E - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Maryka S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jackie H - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was vir my huis. Geen, maar geen iets wat ek kan uitlig wat nie perfek was nie.
Rina H - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry, gemaklik, skoon, veilig!
513 on Mulberry se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie! Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Miek R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang