Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

513 on Mulberry

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anna M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

The best service ever, thank you Rudi. The best stay ever. It felt like I was in a five-star hostel. Best location, very clean rooms and the decor very stylish. Rudi, you're the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklike veilige verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Ons het vir seker welkom gevoel, en die gasheer was so behulpsaam. Die plekkie is ongelooflik mooi en ruim. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende waarde vir geld. Blyplek was baie netjies en privaat. Baie veilige omgewing. Ons 2 gashere het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig sou hê. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal 513 on Mulberry aan enige iemand aanbeveel. Julle sal ons weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n Plesier om hier te bly & sal ons weer in die toekoms daarvan wil gebruik maak. Ek en my man het baie lekker by 513 on Mulberry gebly. Dis uiters netjies en skoon met 'n pragtige kompakte tuin. Die plek is keurig versier en vanaf die sitkamer kyk mens uit op die swembad en mooi plantegroei. Rustig en stil en hoor mens geen verkeer nie. Die gashere het aan alles gedink wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel C
1 nag
5.0
Jan 2024

Juweel van ‘n plek en puik diens! Wat ‘n mooi, netjiese en veilige plek met alles wat mens nodig het en meer en absolute gasvrye ontvangs van Rudi en Gerhard. Sal vir seker julle weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ideale oornag. Het al baie daar gebly, met rede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie goed. Net een woord. Fantasies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfek vir enige besigheid in Moreleta Park en omgewing. Baie gerieflike en skoon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merike V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Veilig, netjies en rustig. Met aankoms baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Value for money. Comfortable and the hosts were great, friendly, and very accommodating. Would definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-straat 513, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fUvkURIIUCMzglN6EzhDAvjCJvZBSjEFu6nVISUAFo63ENWmq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 513 Mulberry Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80706064104 28.29507753253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang