Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

514 Beacon Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

514 Beacon Rock is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien die eenheid net 'n entjie vanaf die strand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met gemaklike meubels en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ridge-weg, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg, Beacon Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41ccdf2d9cc434e780c8fa271b9c1c641928e1cc2b7122c3bce1d57069575a76aad14969712354b4801eba4788d7fc2fbca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) Ridge Road Beacon Rock 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.724531 31.084342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang