Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

515 on Warthog by the River

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir 515 on Warthog by the River
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anchen K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen K

Nice accommodation, pleasant stay, I recommended it!

Really nice stay. We made use of the various decks, and each evening watched the sun set from the top deck with an excellent view. Very spacious house and well equipped. We had multiple visits in the garden from various types of animals, and even got to see a bushbaby. I would really recommend this accommodation for a pleasant stay in Marlothpark.

Hermi V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermi V

Pragtige huis en perfekte ligging.

Dit was ongelooflik.

Kieran E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieran E

Great family week away. 515 warthog had all that we required and the host was extremely helpful and assisted with any need and concern.

Will definitely be back.

Gert O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert O

Vantasties.

Die beste plek wat ons al in gebly het in Marloth. Sal die huis aanbeveel.

Cheryl A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl A

Great stay!

Lovely stay, house was comfortable and well equipped. Our host was very accommodating.

Yolanda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Lekker boskuier!

Die eienaars is fantasties! Het uit hul pad gegaan om alles aangenaam te maak! Selfs oor 'n langnaweek was niks moeite gewees nie. Huis is goed toegerus en netjies. Sal 515 on Warthog by the River aanbeveel.

Franscois N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois N

Ruim en gemaklik met alles netjies in plek!

515 Warthog by the River is beslis een van die plekke in Marloth Park wat vir alles sorg. Ruim en gemaklik met baie diere wat in die dag en nag 'n draai kom maak. Die swembad was baie verfrissend en die "boma" 'n plesier om te kuier! Ek sal def weer daar gaan kuier!

Hermann S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann S

This is a good choice.

Good location, well equipped, excellent communication with Michelle - thank you.

Hanno V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V

Fantastiese waarde en ervaringe.

Pragtige plek met unieke uitleg, leen homself daarna toe om buite te kuier.

Terence H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence H

Was a very comfortable and well-equipped house.

We loved the visits from the animals and birds. The feeding provided much pleasure.

Sharne M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne M

It was more than we expected.

Everything was on point. I loved the fact that the place had a lot of utensils and cutlery. The beds were extremely comfortable. The views were stunning. The animals came to visit daily.

Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Absolute fees.

Dit is 'n absolute juweel. Pragtig netjies en skoon, met alles wat mens nodig het. Ons het dit vreeslik geniet, en sal binnekort weer terugkeer.

Craig R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R

Great spot, would rent again. With teenagers, we were able to spread out but still be together when we wanted.

It was a bit cool the first 2 days so a heated Jacuzzi or at least the option to make it warmer would have been great. We would have paid extra for that if it were an option. Also, the maid came at 7:30 am on our day of check out which made us feel rushed. She was lovely, but obviously wanted to get into the house to clean before we were ready. Made our last morning of relaxation not so relaxing. Otherwise, it was a lovely stay and the customer service was great.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Hi Craig
Thank you so much for taking the time to give a review. We take your comments seriously and endeavour to improve. I do apologise for the cleaner arriving so early. I think she thought you had left as there was no car and some of our guests leave early in the morning. I do apologise for that. With regard to the Jacuzzi, we do have a hot tap on the top to take the chill out the jacuzzi and it seems to work well.
We hope you will return soon and look forward to hosting you again.
Many thanks
The 515 on Warthog Team

515 on Warthog by the River
Magda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Dit was vir ons 'n heerlike vakansie saam met kinders en ons vriende!

Ons het 515 on Warthog baie geniet. Veral die boma waar ons heerlik kon braai en kuier. Die boonste dek was ook great met mooi uitsigte en veral die Jacuzzi waar almal heerlik baljaar het. Daar was ook 'n gasbraaier wat handig te pas gekom het met vinnig kosmaak. Die diere het elke dag 'n draai gemaak waar ons hul dierevoer kon gee bv. zebras, vlakvarke, bosbokkies, volstruis en nagapies - die toppunt van die vakansie vir ons, ons kids en vriende. Baie dankie!

Barend O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend O

Goeie waarde vir geld. Ek sal oor en oor daar bespreek!

25 rooibokke, 12 vlakvarke, 15 sebras, 1 blouwildebees, 3 bosbokke en 22 koedoes - als op een slag daar gevoer! Dit was awesome. Baie dankie.

Chris G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Awesome stay.

I will visit this place again. Owners are awesome and friendly. The house is set up in a way that you can enjoy every part of the house!

Barend O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend O

Beste waarde vir geld. Ek sal oor en oor daar boek!

Regtig 'n great plek vir die aantal gaste wat hy kan bied. Die keer was dit ons tweede keer. Ek en my vrou was alleen en ons sal dit weer boek as ons net 2 is!

Suzette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Rustig.

Diere is vollop, gee asb kos.

Marlize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Fantastiese tyd gehad.

Sal enige tyd weer in die huis bly en ek maak altyd van die webtuiste gebruik, want hulle diens is puik.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Thank you Marlize for taking the time to do a review.
We are so glad you enjoyed your stay.
We strive to make our guests stay a memorable one.

We look forward to hosting you again in the future.

The 515 on Warthog Team

515 on Warthog by the River
Natasha L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Most amazing place.

Lovey, beautiful, fun and a stunning view. Will go back again. Our family loved this place and so private.

Dawie A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie A

Didn't stay long enough to give a better word for the place.

See stars.

Willie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Dit was vreeslik lekker.

Die verblyf was gerieflik. Ons het baie diere gesien en die lugversorging was 'n blessing. Ons sal beslis weer by Warthog 515 oorbly.

Reynard D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynard D

Baie lekker huis om in te bly.

Ons het dit baie geniet by die huis en dis stap fstand na 'n hide wat op die rivier uitkyk.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Dankie Reynard vir die resense. Ons hou ook van die hide. Ons is baie bly dat u ‘n wonderlike tyd gehad het en sien daarna uit om u weer te huisves.

515 on Warthog by the River
Barbara V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Great plek naby die rivier en wildtuin.

Wat 'n wonderlike ervaring, dit het gevoel of ons by familie bly. Die huis het baie geriewe, meer as ander plekke. Toe die gasbottel leeg was, was dit dadelik vir ons vervang. Ons het amper meer diere van Marlothpark se kant gesien as in die wildtuin self. Enigste ding wat ons heeltyd moes doen is my 18 maande maande seuntjie dop hou by die trappe en reling op die boonste verdieping.

Jacques T - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T

Werklik 'n besonderse blyplek.

Hierdie huis was werklik die geld en die moeite werd en baie goed geleë. Ons verwagtinge is oortref en ons het lekker gekuier. Ek moet die kliëntediens beklemtoon: Die Timelines gaan uit hul pad uit om te verseker dat die gaste op hul gemak is en alles het. Baie dankie vir julle diens.

Sabelo N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabelo N

We were not happy at all. There was a tap that was broken in one bathroom so we had to share with the kids.

The electricity kept tripping as the Jacuzzi was leaking on the side and the WiFi rooter never worked. Although the place is nice and clean.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Samuel C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel C

Absolutely soul rejuvenating experience.

Loved to have my sundowner on the balcony and watch the most beautiful sunsets.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Hi Samuel

Thank you for the wonderful review, but more importantly we are so happy that you had a wonderful experience as this is what we are striving to provide our guests. I could not agree more about the majestic sunsets that we love too!

We certainly hope you will return soon.

Kind regards
The 515 on Warthog Team

515 on Warthog by the River
Eben S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S

Beste in Marloth.

Ons gaan baie Marloth toe, en die is die beste waarde vir geld! Alles was in plek!

515 on Warthog by the River se terugvoer

Dankie vir die groot resensie, Eben. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.

515 on Warthog by the River
Jb H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jb H

Wonderlike wegbreekplek naby die wildtuin.

515 on Warthog by the River is 'n wonderlike plekkie in die bos. Tiffani het ons ook baie welkom laat voel en dadelik ons gehelp toe ons 'n probleem gehad het. Ons het ons tyd baie geniet. Die plek is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n paar dae se wegbreek en die beddegoed is van baie goeie gehalte. Ons kinders het dit baie geniet om die nagapie en die diere te voer wat so gereeld 'n draai kom maak. Ons het ook die boma baie geniet waar ons elke aand lekker kon braai en om die kampvuur kuier. Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir iemand.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Goeiemiddag Jb

Dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.

Groete
Die 515 on Warthog By The River

515 on Warthog by the River
Madelein P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Heerlik.

Dit was 'n heerlike vakansie waar daar sommer baie wild by die deur vir jou kom kuier het.

515 on Warthog by the River se terugvoer

Goeiemiddag Madelein

Dankie vir die mooi resensie, ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.

Groete
Die 515 on Warthog By The River span.

515 on Warthog by the River
Conzo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Conzo M

We enjoyed our stay and we definitely going back soon.

What a stay, we really enjoyed. The Jacuzzi in the lapa is fabulous.

Charmaine V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Asemrowend.

Die verblyf was fantasties, skoon en netjies en daar was alles wat jy nodig sou hê. Ek sal dit aan almal aanbeveel. Die enigste klein probleempie was dat ons agter die sleutels moes aanry want die dame was nooit beskikbaar nie alhoewel die reëlings vooraf getref was. Die eienaar van die woning is verskriklik behulpsaam en vriendelik. Ek gaan beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak met ons volgende trippie later die jaar.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warthog-laan 515, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8336d262f18bc2a77eab5b333c4b4ab46525b39c6cc26b53dd0e2e658a3396f2cbcd730e5a747fdbb8f7c0f28bd366bd59b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 515 Warthog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.374247964158 31.758904326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang