515 on Warthog by the River
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anchen K - Jul 2024
Algehele gradering
Nice accommodation, pleasant stay, I recommended it!
Hermi V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige huis en perfekte ligging.
Kieran E - Okt 2023
Algehele gradering
Great family week away. 515 warthog had all that we required and the host was extremely helpful and assisted with any need and concern.
Gert O - Jan 2024
Algehele gradering
Vantasties.
Cheryl A - Aug 2024
Algehele gradering
Great stay!
Yolanda B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker boskuier!
Franscois N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim en gemaklik met alles netjies in plek!
Hermann S - Jun 2023
Algehele gradering
This is a good choice.
Hanno V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde en ervaringe.
Terence H - Apr 2022
Algehele gradering
Was a very comfortable and well-equipped house.
Sharne M - Feb 2022
Algehele gradering
It was more than we expected.
Natasha V - Mei 2022
Algehele gradering
Absolute fees.
Craig R - Okt 2021
Algehele gradering
Great spot, would rent again. With teenagers, we were able to spread out but still be together when we wanted.
Lees meer515 on Warthog by the River se terugvoer
Hi Craig
Thank you so much for taking the time to give a review. We take your comments seriously and endeavour to improve. I do apologise for the cleaner arriving so early. I think she thought you had left as there was no car and some of our guests leave early in the morning. I do apologise for that. With regard to the Jacuzzi, we do have a hot tap on the top to take the chill out the jacuzzi and it seems to work well.
We hope you will return soon and look forward to hosting you again.
Many thanks
The 515 on Warthog Team
Magda R - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n heerlike vakansie saam met kinders en ons vriende!
Lees meerBarend O - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Ek sal oor en oor daar bespreek!
Chris G - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Barend O - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld. Ek sal oor en oor daar boek!
Suzette L - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Marlize V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad.
515 on Warthog by the River se terugvoer
Thank you Marlize for taking the time to do a review.
We are so glad you enjoyed your stay.
We strive to make our guests stay a memorable one.
We look forward to hosting you again in the future.
The 515 on Warthog Team
Natasha L - Jun 2021
Algehele gradering
Most amazing place.
Dawie A - Nov 2021
Algehele gradering
Didn't stay long enough to give a better word for the place.
Willie J - Des 2020
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker.
Reynard D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker huis om in te bly.
515 on Warthog by the River se terugvoer
Dankie Reynard vir die resense. Ons hou ook van die hide. Ons is baie bly dat u ‘n wonderlike tyd gehad het en sien daarna uit om u weer te huisves.
Barbara V - Jan 2020
Algehele gradering
Great plek naby die rivier en wildtuin.
Jacques T - Jul 2020
Algehele gradering
Werklik 'n besonderse blyplek.
Sabelo N - Jan 2020
Algehele gradering
We were not happy at all. There was a tap that was broken in one bathroom so we had to share with the kids.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Samuel C - Nov 2019
Algehele gradering
Absolutely soul rejuvenating experience.
515 on Warthog by the River se terugvoer
Hi Samuel
Thank you for the wonderful review, but more importantly we are so happy that you had a wonderful experience as this is what we are striving to provide our guests. I could not agree more about the majestic sunsets that we love too!
We certainly hope you will return soon.
Kind regards
The 515 on Warthog Team
Eben S - Apr 2019
Algehele gradering
Beste in Marloth.
515 on Warthog by the River se terugvoer
Dankie vir die groot resensie, Eben. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.
Jb H - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplek naby die wildtuin.
Lees meer515 on Warthog by the River se terugvoer
Goeiemiddag Jb
Dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.
Groete
Die 515 on Warthog By The River
Madelein P - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
515 on Warthog by the River se terugvoer
Goeiemiddag Madelein
Dankie vir die mooi resensie, ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het en was gelukkig met die lokaal en sy geriewe. Ons streef daarna uit om u 'n gemaklike, veilige en gemoedsrus verblyf in ons vakansiehuis te bied. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te bedien.
Groete
Die 515 on Warthog By The River span.
Conzo M - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay and we definitely going back soon.
Charmaine V - Jul 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warthog-laan 515, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang