Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

516 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

516 Breakers gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Breakers-oord in Umhlanga. Die eenheid word privaat besit. Dié oord bied toegang tot die strand en die promenade.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale wat deur die hotel beheer word. Daar is ook lugversorging in die woonstel. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig van die woonstel af geniet.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan van die hotel se geriewe gebruik maak. Daar is 'n gimnasium, sitkamer met internet, speelarea vir kinders, 'n salon, putt-putt-baan, 'n restaurant en 3 swembaddens waarvan 1 verhit is.

Die gewilde Umhlanga-promenade strek vir 2,5 km vanaf die Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks in die suide. Besoekers kan lekker op die promenade wandel of draf en die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 146

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 516 Breakers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540d1d3cfe70520c029d91751c8b58e0a0ad258d3542a230004761e9362bb31769dd3e0cb19dc508c224d0f5024b42a6c763?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713519075089 31.092194097553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang