Leisure for Less @ Point Bay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signalweg 5, Eenheid 516 Point Bay, Durban Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Leisure for Less @ Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, net 1 km vanaf uShaka Marine World. Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of hennepartytjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.
Die ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 3 privaat balkonne en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na die hoof, privaat, ruim balkon. Die eerste slaapkamer bied toegang tot sy eie balkon en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het ook 'n privaat balkon en het 2 dubbelbeddens.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, ketel, rooster, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n eiland. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Komplimentêre tee en koffie word voorsien. Die kombuis lei na die eetarea en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Panoramiese glasskuifdeure lei na 'n privaat balkon.
Daar is 24 uur-toegangsbeheer sekuriteit in die gebou, en 2 kelderparkeerplekke. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad op die boonste verdieping wat net 7 treë van die woonstel af is en oor die hawe se ingang uitkyk. Die woonstel word daagliks skoongemaak. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maarya Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Signalweg 5, Eenheid 516 Point Bay, Durban Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Leisure for Less @ Point Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signalweg 5, Eenheid 516 Point Bay, Durban Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang