51@Schoeman
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
51@Schoeman is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mosselbaai, in 'n nuut ontwikkelde kompleks wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende bied.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 2 na die balkon lei en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die 4-sitplek-eetkamertafel en maak verder oop na die sitkamer wat met 'n dubbelslaapbank gemeubileer is.
Die skuifdeur maak oop na die patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai en spog met uitsigte oor die berg. Daar is 'n lieflike grasperk en gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en ekstra parkeerplek op straat.
Geen rook of vaping word in die huis toegelaat nie.
Tuindienste vind elke twee weke plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang