Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51@Schoeman

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

51@Schoeman is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mosselbaai in 'n nuut ontwikkelde kompleks wat gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende bied.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2,5 badkamers. Twee van die slaapkamers lei na 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en verder na die sitarea met 'n dubbelslaapbank.

Die skuifdeur maak op die stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en uitsigte op die berg oop. Daar is ook 'n lieflike grasperk en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Daar is ook ekstra parkeerplek op straat.

Geen rook of vape word binne die huis toegelaat nie.

Tuindienste kom elke 2 weke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoeman-straat 51, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2d02bdd2e5375b4adae9ed6a0cef62f805a18b173fe958e7f159bec3eb2cc1112b205c82b5704ea4573321d73418473c3ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 51 Schoeman Street Heiderand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.188595870032 22.123417318157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang