52 Gleniqua
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers het toegang tot 2 gedeelde badkamers, elk met 'n stort. Die oopplan-kombuis en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel geskik vir 6 toegerus. Die sitarea lei na die onderdakstoep met 'n braai-area en piekniektafel. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in die dubbeltoesluitmotorhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra R500 beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 52, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang