Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Holzner Gardens

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzner-weg 41, Marianhill Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 359 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

52 Holzner Gardens bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Marianhill Park, Pinetown. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n groep vriende wat die area in KwaZulu-Natal wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ekstra vrieskas. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Die ligging van hierdie kompleks is ongeveer 21 km vanaf Kenneth Stainbank Natuurreservaat, 22 km vanaf Durban Botaniese Tuine, 25 km vanaf uShaka Marine World en vanaf Kings Park Stadium.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.9/5

Nkusu Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Holzner-weg 41, Marianhill Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 359
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 359
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holzner-weg 41, Marianhill Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8a82ca5d211f77704b264bc064da57d0470e6aae859567a7b761b7b519f223a4f0748b25299407935da027202f56b0082b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 359 per nag (plek vir 7) 41 Holzner Road Marianhill Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -29.836630834259 30.832228017247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang