Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Oaks Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Pam B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

When travelling on business, this was a great place to retreat to and unwind. Spacious accommodation and friendly staff. Management went the extra mile to assist, like swapping our rooms, when we realised I wasn't well enough to climb stairs to the 1st floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Lekker oornag. Lekker gebly. Vroeg vertrek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonia O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Our stay was very short, only a sleep over, did not get time to relax and enjoy the surroundings or meal offerings. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Sonia, Thank you for your review. You will have to make a plan to visit us again.

Karin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Ons was daar vir net een nag, en het baie tuis gevoel. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Dit was skoon en entjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Karin, Thank you for your review. We look forward to seeing you again at our Guest House.

Dorita D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2022

Kort. Oorgeslaap vir sport. Buitelig van stoep langs ons kamer skyn te helder deur die nag deur ons kamer se dun gordyne.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia L
1 nag Gesin met tieners
1.0
Mei 2022

Slegte ervaring. Die dakwoonstel en ontvangs ruik soos 'n rokersarea, linne nie op standaard en badkamer was nie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Cecilia, I'm so sorry you had an unpleasant experience. Our aim is to please. Your review will be addressed immediately.

Ancois H
1 nag
4.2
Mrt 2021

Veilige verblyf, vriendelike ontvangs. Personeel het baie moeite gedoen met 'n laat inklok. Baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marinda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Akkommodasie is baie gerieflik geleë en baie naby aan die atletiekstadion. Baie dankie vir die heerlike groot ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uvanka
52 Oaks Guest House
Hi Marinda, Thank you so much for your review and it was wonderful to see you and the family again. Hopefully we see you again soon. Regards, Uvanka

Anton G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Baie lekker Netjiese kamer en veilige omgewing. Goeie nagrus op goeiebed met uitstekende beddegoed

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Uvanka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3effce2339f10c5049a3597cea0d73e4cffb11d957fb256df37b802d2f9c512cde5b3e92995d18518aef92ded25c6393841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 52 Totius Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7998 27.81638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang