52 Oaks Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Uvanka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Pam B - Aug 2024
Algehele gradering
When travelling on business, this was a great place to retreat to and unwind.
Marita S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oornag.
Retha H - Sep 2024
Algehele gradering
4/10. Foto's misleidend.
Sonia O - Jun 2022
Algehele gradering
Our stay was very short, only a sleep over, did not get time to relax and enjoy the surroundings or meal offerings.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Sonia,
Thank you for your review. You will have to make a plan to visit us again.
Karin S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons was daar vir net een nag, en het baie tuis gevoel.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Karin,
Thank you for your review. We look forward to seeing you again at our Guest House.
Dorita D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjiese kamer, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Karen D - Mei 2022
Algehele gradering
Kort. Oorgeslaap vir sport.
Cecilia L - Mei 2022
Algehele gradering
Slegte ervaring.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Cecilia,
I'm so sorry you had an unpleasant experience. Our aim is to please.
Your review will be addressed immediately.
Ancois H - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilige verblyf, vriendelike ontvangs.
Marinda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Akkommodasie is baie gerieflik geleë en baie naby aan die atletiekstadion.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Marinda,
Thank you so much for your review and it was wonderful to see you and the family again. Hopefully we see you again soon.
Regards,
Uvanka
Anton G - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Marinda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis en vriendelike personeel.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Marinda,
Thank you for your review, it is greatly appreciated. It was really lovely meeting you and your family, glad you guys arrived home safe. Look forward to you using 52 Oaks Guest House again in the future.
Regards,
Uvanka
Annelise D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Annelise,
Thank you for your review, it was awesome hosting you and your girls here at 52 Oaks Guest House. Hope to see you girls in the near future.
Regards,
Uvanka
Janine N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic stay, will stay there again any time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het heerlik gebly, sal beslis teruggaan.
Vriendelike ontvangs en het welkom gevoel. Het die voorreg gehad om die eienaar te ontmoet en sy span is ook vreeslik vriendelik. Dankie dat julle ons verblyf heerlik gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Hi Kerwin,
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you at our Guest House and we hope that we see you back again in the near future.
Kind regards,
Uvanka
Valerie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik. Skoon. Rustige atmosfeer.
Lees meerPieter F - Mrt 2018
Algehele gradering
Geen kommentaar.
52 Oaks Guest House se terugvoer
By inspeksie, was daar geen stof op enige van die meubels gevind nie.
Ons sit standaard-grootte koekies seep uit (Lux) - nie piepklein gastesepies nie. Ons vervang dit as die koekie seep die helfte merk bereik, dan is dit nog steeds groter as die mooi verpakte gastesepies. Die seep in die badkamers is die 'ongebruikte' deel, dus is dit tegnies foutief om te sê dis gebruikte seep.
In die storte voorsien ons badgrootte koekies seep en menige gas het al kom sê hoe lekker dit is om ordentlike seep in die stort te hê. Behalwe die seep is daar ook 'n houer vloeibare seep vir die gaste wat nie kans sien vir "gebruikte" seep nie.
Santie B - Apr 2018
Algehele gradering
Die plek was nie skoon nie. Veral die badkamer.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Ons is jammer dat jy van ons beddens ongemaklik gevind het. Die Familie kamer is bedoel vir 2 ouers en 2 kinders van dieselfde gesin. Dit is regtig baie beknop as 4 volwassenes die kamer beset. Ek kan heeltemal goed verstaan dat groot, volwasse mans die enkelbedjies ongemaklik gevind het.
Die badkamer is geteël van die vloer tot by die plafon en dit is dus moeilik vir vuil kolle om te bly sit, veral op die plafon. By inspeksie kon ek geen vuil kolle kry nie - nie op die mure en ook nie op die plafon nie.
Bespreek gerus volgende keer meer geskikte akkommodasie en ek is seker dat julle dan, soos die meeste ander gaste, ons fasiliteite mooi, skoon, en netjies sal vind.
Saartjie S - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoen glad nie aan basiese standaarde nie.
Lees meer52 Oaks Guest House se terugvoer
Beste Saartjie,
Ons vra om verskoning dat jul ervaring by ons nie voldoen het aan jul verwagtinge nie.
Ons is nuwe eienaars van 18 Jullie 2018 en doen alles wat ons kan om aan al ons gaste se behoeftes te voldoen. Dit was vir ons ‘n hartseer dag toe julle ons gastehuise verlaat en nie tevrede was met wat julle ontvang het nie. Ons streef daarna om al ons gaste op ons hande te dra en hulle verblyf so genotvol as moontlik te maak. Ons kry dit ook baie goed reg en julle was die eerste en enigste mense wat ongelukig was vandat ons oorgeneem het. Jy het baie goeie en waardevolle terugvoer gegee en ons het dadelik aandag aan alles gegee.
Ons wil ook net noem dat ons baie van die probleme wat jy uitgelig het dieselfde dag reggestel het. Ons glo nie dit was werklik nodig om nie terug te kom nie maar dit was jul keuse.
Ons wil ook egter net ‘n paar punte van ons kant af uitlig, aangesien ons ‘n baie goeie rekord orals het.
1. Jou oorspronklike bespreking was slegs vir 2 volwassenes vir 2 nagte in ons Double En-suite Room teen R 798.00 per nag/R 1 596.00 vir 2 nagte. Hierdie kamer is nie geskik vir 3 volwassenes nie en jou dogter sou nie daar kon studeer nie.
2. Jou versoek het toe verander op die 20ste Augustus na 3 volwassenes vir 2 nagte en ons het die Penthouse aangebied teen R1 298.00 per nag/R 2 596.00 vir die 2 nagte. Ons normale prys vir hierdie eenheid was R 1 797.00 per nag/R3 594.00 vir 2 nagte.
3. Jou versoek het toe weer verander na 3 volwassenes vir 3 nagte. Ons Penthouse was nie beskibaar vir die derde nag nie en ons ander kamers was gevul. Omdat ons julle nie wou ontwrig deur julle rond te skuif nie, het ons julle in ons nuwe Family Room 2 geplaas - hy was toe nog nie eers op LekkeSlaap gelys nie. Die prys was R1 198.66 per nag/R3 596 vir 3 nagte. Die normale prys vir hierdie eenheid was R1 648.00 per nag/R4 944.00 vir 3 nagte. Ons het julle dus R1 348 afslag aangebied vir die kamer waar julle geplaas was.
4. Ons kanselasie voorwaarde is as volg: “Cancellation 7 days or less before arrival = forfeit 100% of booking total”
Omdat ons julle net soos al ons ander gaste graag wou akkommodeer en aan julle behoeftes wou voorsien, het ons probeer om julle in ons nuwe kamer te plaas. Ons stem saam, alles was dalk nie heeltemal in plek nie. Ons glo wel dat ons die meeste probleme die volgende dag vir julle kon regstel voor julle terug sou wees.
Weereens, ons vra om verskoning vir die ongerief veroorsaak.
Groete,
52 Oaks Guest House
Thomas F - Nov 2017
Algehele gradering
Very nice place.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Thank you very much. Come again soon!
Elize E - Okt 2017
Algehele gradering
Sielsrus in die pragtige tuine!
52 Oaks Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet!
Nolene S - Jul 2017
Algehele gradering
Merkwaardige gasvryheid!
52 Oaks Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Gert J - Sep 2016
Algehele gradering
Exceptional
52 Oaks Guest House se terugvoer
Thank you very much - we aim to please!
Linda B - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvrye verblyf!
52 Oaks Guest House se terugvoer
Baie Dankie!
Andre V - Apr 2016
Algehele gradering
Binne bereik van meeste bestemmings binne Sasolburg.
Mariaan V - Nov 2016
Algehele gradering
Tevrede.
Claire Vivienne R - Jul 2016
Algehele gradering
Lovely oasis in the midst of Sasolburg.
52 Oaks Guest House se terugvoer
Thank you!
Hope to see you again!
Eben G - Jun 2015
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld nog.
Lees meer52 Oaks Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.
Rudolph C - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang