Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Oaks Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

52 Oaks Guest House is in 'n stil en rustige woonbuurt in Sasolburg geleë, die hartjie van die Vaaldriehoek. Dit is naby aan al die besienswaardighede in Sasolburg soos die Vaalrivier, Vredefortkoepel en Emerald Resort en Casino. Die gastehuis bied 3 gemaklike dubbelslaapkamers insluitend 'n Dakwoonstelsuite en twee selfsorg-suites.

Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n privaat ingang en lugversorging. Sommige kamers het ingange na die tuin, en sommige het tuin-uitsigte.

Die dakwoonstel het en suite-slaapkamers en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Gaste kan ook die pragtige Afrika-sonsondergang van hier af bewonder.

Die gastehuis het 'n gerieflike eetarea en koffiekroeg waar gaste kan ontspan. Al die kamers het DStv, 'n yskas, ketel, mikrogolf en WiFi.

Addisionele geriewe by die gastehuis sluit die volgende in: 'n swembad, houtdek, Jacuzzi met koue water, braaigeriewe en 'n lapa. Afstandbeheerde hekke en onderdak parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Uvanka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink 52 Oaks Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Totiusstraat 52, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3effce2339f10c5049a3597cea0d73e4cffb11d957fb256df37b802d2f9c512cde5b3e92995d18518aef92ded25c6393841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 52 Totius Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7998 27.81638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang