52 on Chartwell
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
52 on Chartwell is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks en spog met 'n swembad en 'n see-uitsig. Hoë plafonne en groot vensters laat hierdie enkelverdiepingwoonstel oop, lugtig en ruimer voel as wat dit werklik is.
Die woonstel het lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet, bidet en 'n dubbelwasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Verder het die woonstel 'n privaat stoep met braaigeriewe en meubels. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Filip Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 52 on Chartwell het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durban Noord Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chartwell-rylaan 52, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang