52 on Fish Hoek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Steven S - Aug 2024
Algehele gradering
Convenient and comfortable.
Merle G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Merle. Al die gaste mag die swembad gedurende die dag gebruik. Vriendelike groete.
Aakhil H - Jun 2023
Algehele gradering
It was pleasant, warm, private.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Elmarie W - Feb 2023
Algehele gradering
Die perfekte keuse!
Vinette J - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Shaunelee O - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful place, amazing view, clean and safe. Felt like home and would definitely go back there again.
Lindsay B - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderfully relaxing.
Ivor R - Jan 2022
Algehele gradering
'Brilliant and perfect'- just what the doctor ordered.
Monique M L - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was net vir 2 dae, maar 'n lekker plek.
Lynn H - Nov 2022
Algehele gradering
A B&B without breakfast - always a feeling of being played.
Monica H - Apr 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean , excellent location and spotless.
Annerine D - Apr 2021
Algehele gradering
Een vir die boeke!
Ricardo T - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic, calm, peaceful and breath-taking views.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Thank you Ricardo, happy to hear you enjoyed the stay! Hope you will visit again soon.
Annika V - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry!
52 on Fish Hoek se terugvoer
Dankie Annika ons is bly julle het dit geniet!
Mynhardt S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was amazing gewees, alles was net amazing.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie Ryno ons is bly julle het die geniet, dit was lekker om julle te ontmoet hoop ons sien julle weer!
Shereen B - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful guesthouse with awesome sea view.
Mireace R - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful and perfect view from the B&B.
Chante S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie beslis ’n belewenis.
Coenie G - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese view
Simone O - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful experience. Will definitely recommend 52 on Fish Hoek to friends and family.
Renee Dianne C - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely view, nice, clean facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike uitsig, lekker, skoon geriewe.
Ons het baie lekker gebly, maar verkeersgeluide en lugversorging geraas was ontstellend, die broodrooster moet omsien, trappe by die swembad onstabiel, geen ontbyt word aangebied nie, hoewel die webwerf duidelik stel dat dit beskikbaar is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadia Van Eijk V - Sep 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike, asemrowende mooi plek.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Liewe Nadia,
Dit was net 'n plesier om julle te hê. Baie dankie vir die resensie ons is bly julle het dit geniet en hoop julle sal sommer gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan
Bryan B - Jul 2019
Algehele gradering
Great spot for the weekend getaway.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Dear Bryan,
Thank you kindly for the review, it was lovely to meet you and we are happy to hear that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lizelle and Stephan
Vicky G - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, uitstekende diens, beeldskoon.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Vicky,
Ons is bly julle het die vakansie geniet!
Mooi bly,
Vriendelike groete
Lizelle
Analie D - Jan 2019
Algehele gradering
Fabulous stay at 52 on Fish Hoek.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Thank you Analie, it was lovely to meet you, so glad you loved the stay! Hope to see you again soon!
Kind regards
Lizelle
Marlon W - Jan 2019
Algehele gradering
Very friendly hosts, a great room and a beautiful view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike gashere en 'n heerlike kamer met 'n mooi uitsig.
Jy voel baie tuis. 'n Warm verwelkoming, vriendelike en hulpvaardige gaste en 'n wonderlike kamer. Die Cabin is skoon, ruim en het 'n mooi uitsig. Die verblyf is uniek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. It was wonderful to meet you and we are happy to hear that you enjoyed the stay. Kind regards, Lizelle and Stephan
Liane V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie mooi akkommodasie.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Dankie vir die resensie Liane, dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet!
Vriendelike groete
Lizelle en Stephan
Cornia N - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was ongelooflik ontspanne gewees, gasvry, baie mooi skoon en netjies, die ligging is pragtig en ons het veilig gevoel.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Hi Cornia,
Baie dankie vir die resensie waas heerlik om julle te gesels ons hoop julle kan gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan
Minky D - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties, met 'n wonderlike see-uitsig en dan nog die luukse kamer!
Lees meer52 on Fish Hoek se terugvoer
Liewe Minky baie dankie vir die resensie. Ons is bly jy was gelukkig hier by ons dit was heerlik om jou te ontmoet. Sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Welkome hawe na 'n lang dag se rondrits.
52 on Fish Hoek se terugvoer
goeiedag Johan,
Ons is bly julle het die geniet hier by ons. Baie dankie vir die resensie dit was heerlik om julle te ontmoet. Mooi bly ons hoop jul kom weer 'n draai.
Vriendelike groete
Lizelle en Stephan
Jacobi B - Mei 2018
Algehele gradering
Definitiewe moet om te gaan kuier. Uitstekend!
Lees meer52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Jacobi dit word waardeer en ons is bly julle het julle tydtjie hier by ons geniet! Hoop julle sal gou weer die Kaap kom besoek.
Beste groete
Lizelle en Stephan.
Andries O - Apr 2018
Algehele gradering
Onverwagte juweel.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Beste Andries,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was ook lekker om julle twee dierbare mense te ontmoet! Volgende keer moet julle bietjie langer kuier.
Groete,
Stephan en Lizelle
Stefan B - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing plek met amazing mense.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Hallo Stefan, ons waardeer jou mooi resensie baie dankie daarvoor. Ons so lekker met julle gesels en kuier so bly julle het dit geniet, ons sien uit dat julle gou weer draai kom maak. Groete Lizelle en Stephan.
Mariëtte C - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend!
52 on Fish Hoek se terugvoer
Liewe Mariette,
Baie dankie vir die resensie ons waardeer dit.
Ons is so bly julle het die tydtjie by ons geniet dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Stephan en Lizelle
Chantal B - Nov 2018
Algehele gradering
Beste B&B in Vishoek!
52 on Fish Hoek se terugvoer
Hi Chantal, ons waardeer jou resensie, baie dankie. Ons is bly julle het julle tydtjie hier geniet. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
Wernich S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie Wernich ons waardeer dit!
Vriendelike groete,
Lizelle en Stephan
Christelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, en die eienaars ongelooflik gasvry.
52 on Fish Hoek se terugvoer
Liewe Christelle, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons hoop julle kan gou weer kom kuier. Mooi bly en groete, Lizelle en Stephan.
Frans P - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
52 on Fish Hoek se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Frans, dit was heerlik om jul hier te hê. Ons hoop julle kom gou weer in die Kaap kuier. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 52, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang