Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 on Fish Hoek

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir 52 on Fish Hoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Steven S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S

Convenient and comfortable.

Our stay was very pleasant - the accommodation was good value for money and surprising that it was within walking distance from the town. Really enjoyed our stay.

Merle G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle G

Baie privaat en rustig.

Die woonstelletjie was netjies en baie luuks ingerig, alles wat nodig was, was daar. Net jammer die ander gaste kon nie geruik maak van die swembad, behalwe vir die penthouses se gaste.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Merle. Al die gaste mag die swembad gedurende die dag gebruik. Vriendelike groete.

52 on Fish Hoek
Aakhil H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aakhil H

It was pleasant, warm, private.

We came from another booking which was atrocious.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elmarie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Die perfekte keuse!

Die ligging is perfe met die mooiste uitsig oor Vaksbaai. Dit is minute weg van Vishoekstrand en verskeie restaurante, maar ook naby aan Kalkbaai, Glencairn, Simonstad, ens. Die kamers/badkamers is netjies, gerieflik en ruim, met verskeie plekkies om net rustig te kuier, rus en te ontspan.

Vinette J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette J

Skoon, netjies en gemaklik.

Baie impressed gewees met die verbly. Vriendelike ontvangs en kon enige tyd die eienaar kontak vir inligting. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Sal weer terug kom.

Shaunelee O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaunelee O

Beautiful place, amazing view, clean and safe. Felt like home and would definitely go back there again.

Just a beautiful place to be.

Lindsay B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay B

Wonderfully relaxing.

We had a great stay. The owner was readily available to answer our concerns.

Ivor R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor R

'Brilliant and perfect'- just what the doctor ordered.

I live in Muizenberg, a perfect holiday destination by its own rights - decided to break away and try '52 on Fishoek'. Facility and staff both amazing, have already recommended to friends and family.

Monique M L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique M L

Dit was net vir 2 dae, maar 'n lekker plek.

Waterdruk en hitte van water kan net bietjie beter wees.

Lynn H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lynn H

A B&B without breakfast - always a feeling of being played.

Attracted by a promotion but actually there is not.

Monica H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Comfortable, clean , excellent location and spotless.

Friendly staff and an outstanding view.

Annerine D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerine D

Een vir die boeke!

Pragtige plek, vriendelike eienaars - dit het al ons verwagtinge oortref!

Ricardo T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo T

Fantastic, calm, peaceful and breath-taking views.

My wife and I were very impressed with our room. It has everything you need. Not forgetting the view from bed. Value for money. She is already planning to go again.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Thank you Ricardo, happy to hear you enjoyed the stay! Hope you will visit again soon.

52 on Fish Hoek
Annika V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V

Gasvry!

Mooiste, oulikste plek. Sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel, en sal beslis self ook weer daar gaan bly!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Dankie Annika ons is bly julle het dit geniet!

52 on Fish Hoek
Mynhardt S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt S

Dit was amazing gewees, alles was net amazing.

Die plek is baie mooi en die uitsig is wonderlik. Die eienaars was net wonderlik en het uit hul pad gegaan om my te help met my motorfiets. Ek slaap by baie plekke reg oor die hele land en by verre was hierdie een van die beste ooit. Hulle sien ons beslis weer.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie Ryno ons is bly julle het die geniet, dit was lekker om julle te ontmoet hoop ons sien julle weer!

52 on Fish Hoek
Shereen B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen B

Beautiful guesthouse with awesome sea view.

Loved the warm hospitality. Our room was immaculate with all the amenities conducive to a relaxed holiday feeling.

Mireace R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mireace R

Beautiful and perfect view from the B&B.

We had the most amazing, memorable weekend ever. 52 on Fish Hoek is the perfect location to explore Cape Town and beautiful ocean views. We just loved everything about 52 on Fish Hoek.

Chante S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S

Dit was baie beslis ’n belewenis.

Dit was absoluut ’n wonderlike ervaring. Ek sal beslis enige tyd weer terugkeer na 52 Fish Hoek. Alles omtrent ons kuier by 52 on Fish Hoek was absoluut perfek!

Coenie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie G

Fantastiese view

Baie skoon,privaat en netjiese plek, veilig en ligging baie goed. Uitsig is fantasties en mooi. Gasvry en vriendelike diens. Sal beslis weer besoek.

Simone O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O

Beautiful experience. Will definitely recommend 52 on Fish Hoek to friends and family.

The hospitality of 52 on Fish Hoek was nothing short of brilliant. Would love to go visit again soon.

Renee Dianne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renee Dianne C

Lovely view, nice, clean facilities.

Enjoyed our stay, however traffic noise and air conditioner noise were disturbing, toaster needs to be seen to, pool steps unstable, no breakfast on offer although site clearly states it is available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike uitsig, lekker, skoon geriewe.

Ons het baie lekker gebly, maar verkeersgeluide en lugversorging geraas was ontstellend, die broodrooster moet omsien, trappe by die swembad onstabiel, geen ontbyt word aangebied nie, hoewel die webwerf duidelik stel dat dit beskikbaar is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadia Van Eijk V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia Van Eijk V

Onvergeetlike, asemrowende mooi plek.

52 on Vishoek was so spesiaal, gasvry, soveel moeite vir ons gedoen. Ek beveel hulle enige tyd aan. 5 ster-gehalte.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Liewe Nadia,
Dit was net 'n plesier om julle te hê. Baie dankie vir die resensie ons is bly julle het dit geniet en hoop julle sal sommer gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan

52 on Fish Hoek
Bryan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan B

Great spot for the weekend getaway.

A little home away for the weekend, close enough to walk to the beach and views of the bay area are amazing. Spotted many kayakers in the bay and even a small pod of whales chasing fish all day. Kitchen was perfectly stocked to cook and heat up and the coffee is marvellous.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Dear Bryan,
Thank you kindly for the review, it was lovely to meet you and we are happy to hear that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Lizelle and Stephan

52 on Fish Hoek
Vicky G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G

Ongelooflik, uitstekende diens, beeldskoon.

Dis fantasties! So mooi en netjies. Gerieflik, diens is uitstekend. Mooiste see-uitsig. Sal enige tyd weer gaan.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Vicky,

Ons is bly julle het die vakansie geniet!

Mooi bly,
Vriendelike groete
Lizelle

52 on Fish Hoek
Analie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analie D

Fabulous stay at 52 on Fish Hoek.

Absolutely beautiful accommodation with stunning views and lovely hosts! Thank you Lizelle and Stephan. We had a blast and would love to visit again. Well done on a fabulous establishment.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Thank you Analie, it was lovely to meet you, so glad you loved the stay! Hope to see you again soon!

Kind regards
Lizelle

52 on Fish Hoek
Marlon W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon W

Very friendly hosts, a great room and a beautiful view.

This is a place where you feel at home. A warm welcome, very friendly and helpful hosts and a great room. The Cabin is clean and spacious, with a beautiful view. The accommodation has a unique design.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike gashere en 'n heerlike kamer met 'n mooi uitsig.

Jy voel baie tuis. 'n Warm verwelkoming, vriendelike en hulpvaardige gaste en 'n wonderlike kamer. Die Cabin is skoon, ruim en het 'n mooi uitsig. Die verblyf is uniek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. It was wonderful to meet you and we are happy to hear that you enjoyed the stay. Kind regards, Lizelle and Stephan

52 on Fish Hoek
Liane V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liane V

Pragtige uitsig, baie mooi akkommodasie.

Baie mooi akkommodasie met pragtige uitsig. Het in alle opsigte aan verwagtinge voldoen en selfs oortref. Is baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Dankie vir die resensie Liane, dit was lekker om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet!
Vriendelike groete
Lizelle en Stephan

52 on Fish Hoek
Cornia N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia N

Ons verblyf was ongelooflik ontspanne gewees, gasvry, baie mooi skoon en netjies, die ligging is pragtig en ons het veilig gevoel.

Pragtige gastehuis, baie aanbeveelbaar.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Hi Cornia,
Baie dankie vir die resensie waas heerlik om julle te gesels ons hoop julle kan gou weer kom kuier!
Groete,
Lizelle en Stephan

52 on Fish Hoek
Minky D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minky D

Absoluut fantasties, met 'n wonderlike see-uitsig en dan nog die luukse kamer!

Lizelle is 'n uitmuntende gasvrou en sy en Stephan het my dadelik laat tuis voel. Ontbyt was uit die boonste rakke, heerlik en gebalanseerd. Die kamer is luuks en niks was ooit te kort nie. Heerlike beskuit en koffie na 'n lang dag was net die ding om die koue te verdryf. Sal beslis weer kom, dis naby alles en die see is letterlik net oor die pad! Weereens baie dankie vir 'n heerlike week wat ek in julle gasvryheid kon spandeer!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Liewe Minky baie dankie vir die resensie. Ons is bly jy was gelukkig hier by ons dit was heerlik om jou te ontmoet. Sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Welkome hawe na 'n lang dag se rondrits.

Pragtige dekor, verwelkomende atmosfeer, heerlike ontbyt wat met styl voorgesit word. Mens voel onmiddelik tuis. Pragtige see-uitsig. So lekker naby aan alles. Baie sentraal.

52 on Fish Hoek se terugvoer

goeiedag Johan,

Ons is bly julle het die geniet hier by ons. Baie dankie vir die resensie dit was heerlik om julle te ontmoet. Mooi bly ons hoop jul kom weer 'n draai.

Vriendelike groete
Lizelle en Stephan

52 on Fish Hoek
Jacobi B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobi B

Definitiewe moet om te gaan kuier. Uitstekend!

Ons was baie opgewonde en baie verras met die stunning plek! Dit is baie sentraal geleë en regtig 30 min uit Kaapstad self. Ons het die hele gebied verken en nog steeds binne ons km's per dag gebly. Die Cottage is 'n moet as jy bespreek! Dit het gevoel dit is net ons en die see met baie luuksheid sonder om 'n belaglike prys te betaal. Sal julle definitief aan almal kan voorstel! Die gasvrou was die hele tyd daar om seker te maak jy is gelukkig, maar ook glad nie in jou spasie nie. Goeie aanbevelings en tyd gemaak om seker te maak ons het alles.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Jacobi dit word waardeer en ons is bly julle het julle tydtjie hier by ons geniet! Hoop julle sal gou weer die Kaap kom besoek.

Beste groete
Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Andries O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O

Onverwagte juweel.

Luukse akkommodasie met bekostigbare pryse. Ons verblyf hier voor ons vertrek na Gauteng was voorwaar onverwags aangenaam. Die erf se spasie is ten beste benut en vir seker net rustigheid en gerief vir die moë reisigers. Uitstekende gasvryheid en diens. Ons het die reis voortgesit die oggend met so bietjie ongemak na die uitstekende ontbyt. Doen so voort!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Beste Andries,

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. Dit was ook lekker om julle twee dierbare mense te ontmoet! Volgende keer moet julle bietjie langer kuier.

Groete,
Stephan en Lizelle

52 on Fish Hoek
Stefan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Amazing plek met amazing mense.

Sien sterre.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Hallo Stefan, ons waardeer jou mooi resensie baie dankie daarvoor. Ons so lekker met julle gesels en kuier so bly julle het dit geniet, ons sien uit dat julle gou weer draai kom maak. Groete Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Mariëtte C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte C

Ontspannend!

Lizelle en haar man is twee pragtige mense wat hul gaste se belange op hul harte dra. Ons het so lekker gekuier. Mooiste gastehuis met die mooiste uitsig!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Liewe Mariette,
Baie dankie vir die resensie ons waardeer dit.
Ons is so bly julle het die tydtjie by ons geniet dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Stephan en Lizelle

52 on Fish Hoek
Chantal B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Beste B&B in Vishoek!

Baie dankie, Stephan en Lizelle, vir jul vriendelike verwelkoming. Jul plek is pragtig en luuks. Die uitsigte vanaf die kamer en buite is asemrowend! Waarde vir geld en sal definitief weer kom kuier!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Hi Chantal, ons waardeer jou resensie, baie dankie. Ons is bly julle het julle tydtjie hier geniet. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Wernich S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich S

Fantasties.

Baie mooi ligging. Baie goed toegerus. Uitstekende diens dankie dankie!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie Wernich ons waardeer dit!
Vriendelike groete,
Lizelle en Stephan

52 on Fish Hoek
Christelle J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Die verblyf was fantasties, en die eienaars ongelooflik gasvry.

Baie dankie aan die eienaars vir hierdie klein stukkie juweel wat ons kon beleef. Die kamer was pragtig met die mooiste uitsig. Die ontbyt was heerlik en gebalanseerd. Die weer was dalk koud maar die geselskap warm. Ek sal vir seker in die vervolg weer hier 'n draai kom maak!

52 on Fish Hoek se terugvoer

Liewe Christelle, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons hoop julle kan gou weer kom kuier. Mooi bly en groete, Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Frans P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Wonderlik!

Dit was 'n heerlike week wat ons daar gebly het. Die eienaars loop die ekstra myl om die beste vir hul gaste te gee en ontsien geen moeite nie. Die ontbyt is heerlik en my geliefde oats pap wat ek en my vrou elke oggend eet was heerlik voorbery. B&B @ 52 on Fish Hoek is ons nuwe tuiste as ons die Kaap in die toekoms gaan besoek.

52 on Fish Hoek se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Frans, dit was heerlik om jul hier te hê. Ons hoop julle kom gou weer in die Kaap kuier. Vriendelike groete, Lizelle en Stephan.

52 on Fish Hoek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 52, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA266e8db334ae4832a7d8a0b6c3dc18bbfc05f1c7741fbc70053bd21977077b3e1f2d72395598791ba02391154c72985326b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 52 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142595456285 18.43352035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang