Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 on Fish Hoek

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Steven S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Convenient and comfortable. Our stay was very pleasant - the accommodation was good value for money and surprising that it was within walking distance from the town. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie privaat en rustig. Die woonstelletjie was netjies en baie luuks ingerig, alles wat nodig was, was daar. Net jammer die ander gaste kon nie geruik maak van die swembad, behalwe vir die penthouses se gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mary
52 on Fish Hoek
Baie dankie vir die resensie Merle. Al die gaste mag die swembad gedurende die dag gebruik. Vriendelike groete.

Aakhil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was pleasant, warm, private. We came from another booking which was atrocious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Die perfekte keuse! Die ligging is perfe met die mooiste uitsig oor Vaksbaai. Dit is minute weg van Vishoekstrand en verskeie restaurante, maar ook naby aan Kalkbaai, Glencairn, Simonstad, ens. Die kamers/badkamers is netjies, gerieflik en ruim, met verskeie plekkies om net rustig te kuier, rus en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Skoon, netjies en gemaklik. Baie impressed gewees met die verbly. Vriendelike ontvangs en kon enige tyd die eienaar kontak vir inligting. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Sal weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaunelee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Beautiful place, amazing view, clean and safe. Felt like home and would definitely go back there again. Just a beautiful place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wonderfully relaxing. We had a great stay. The owner was readily available to answer our concerns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

'Brilliant and perfect'- just what the doctor ordered. I live in Muizenberg, a perfect holiday destination by its own rights - decided to break away and try '52 on Fishoek'. Facility and staff both amazing, have already recommended to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M L
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Dit was net vir 2 dae, maar 'n lekker plek. Waterdruk en hitte van water kan net bietjie beter wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 52, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA266e8db334ae4832a7d8a0b6c3dc18bbfc05f1c7741fbc70053bd21977077b3e1f2d72395598791ba02391154c72985326b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 52 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142595456285 18.43352035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang