Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 On Ninth B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir 52 On Ninth B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joseph S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S

Vriendelik, gemaklik en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies met alles wat nodig is om gemaklik te kan oornag. Ontbyt reëlings word sorgvuldig gemaak en stiptelik bedien soos gereël.

Kobus L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Baie lekker verblyf.

Skoon, netjies en baie lekker verblyf.

Kaylee F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee F

Clean, friendly owners, bed and breakfast.

The breakfast was amazing. The owners really go out of their way to provide great customer service. The room was clean upon arrival. The best part was the electric blanket as the weather was quite cold during my stay.

Letitia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Beautiful place with wonderful service.

Everything was just done with such care. Very safe, clean and comfortable. The host also took such good care of all our requests and was very accommodating and friendly. We will definitely go stay again.

Corene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene C

Perfek.

Baie netjies. Adri is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt!

Ina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P

Lekker in 'n paar woorde.

Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bly.

Koos G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

Lekker gewees, maar nie genoeg tyd om dit heeltemal te ervaar nie.

Lekker gebly. Diens was goed en die kamer netjies en skoon. Ontbyt was werklik goed. Naby ook aan die werkplek waar ek moes wees.

Thys F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F

Skoon, netjies, gerieflike en bekostigbare gastehuis.

Was vriendelik ontvang. Alles was in plek en skoon. Veilige parkering. Kan die gastehuis met 'n oop gemoed aanbeveel.

Liezl V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Gerieflik, skoon en goed geleë.

Ons is baie goed ontvang en verwelkom, dadelik tuis gevoel. Die kamer is gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was baie lekker en die diens baie goed. Ons was baie naby aan die skool waar die toernooi plaasgevind het en dit was net 'n plesier om by 52 On Ninth te bly.

Adele V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Gemaklike, skoon verblyf en vriendelike diens!

Warm, vriendelike diens. Lieflike kamers. Lekker geslaap!

Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Uitstekend!

Een van die beste gaste huise waar ek al ooit gebly het! Adri is 'n juweel! Beste diens en gasvryheid, veilig en baie goed geleë.

Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

3-day stay to attend a convention.

The accommodation at 52 On Ninth B&B was neat and tidy, and the breakfast service was excellent. The hosts were very friendly. I'll definitely stay here in the future.

Wim P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim P

Vriendelik, sorgsaam.

Die verblyf was baie goed, kan gerus aanbeveel word.

Anel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G

Keurig.

Adri het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Melanie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Uitstekende waarde vir geld.

Kamers was skoon en goed ingerig en ons gasvrou het vir ons 'n heerlike ontbytpakkie gepak omdat ons vroegoggend moes ry. Sal vir seker weer daar oorbly.

Marlene K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Uitstekende keuse! Kies die verblyf oor & oor sonder twyfel.

Baie netjies & skoon. Vriendelike mense, baie gasvry. So lekker gebly!

Annine H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annine H

Net 'n plesier.

Aangename atmosfeer, baie veilig en netjies, was n absolute plesier om daar te bly. Sal gerus enige tyd teruggaan.

Archie & Martie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Archie & Martie M

Definitely needs safety doors at rooms!

The rest was excellent!

Christelle D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D

Baie skoon en netjies met vriendelike diens.

Baie dankie vir die lekker verblyf.

Liezel P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Aangenaam.

Groot waardering vir uitnemende gasvryheid, veiligheid en kraakvars verblyf asook smaaklike ontbyt.

C J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C J

Gemaklik, gerieflik en super netjies skoon!

Ek het my bespreking gedoen slegs op die reviews van ander mense en ek is glad nie spyt nie. Die area het my bietjie benoud gehad, maar op die perseel en in die eenheid waar ek geslaap het, het ek veilig gevoel. Die geriewe was besonders skoon en gerieflik, maar die ondervloerse verhitting en die warm kombers het my sommer tuis laat voel.

Estelle B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie vriendelike diens met persoonlike aandag

Adri en Bauke is 'n lieflike gasvrou en heer. Hulle het gereeld uit hulle pad gegaan om my oorsese gas tuis en gemaklik te laat voel.

Frieda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Ongelooflike spesiale mense wat jou hart aangryp!

As jy in die omgewing blyplek soek, en nie hier gaan slaap nie, mis jy VERSEKER uit!

Frans P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Puik verblyf en huislike atmosfeer.

Die gasvryheid van Adri en haar man is ongelooflik. Die ontbyt was uitstekend. Sal beslis weer daar gaan bly . Baie dankie, Adri.

Malene M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malene M

Absoluut die moeite werd.

Ek kan met groot vrymoedigheid verblyf hier aanbeveel. Dis baie netjies, skoon en veilig. Geen moeite was ontsien om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak nie. Die eienaars is baie aangenaam en dit was byna asof ons by familie kuier. Die gastehuis was (in ons geval) absoluut sentraal geleë. Omrede ons nie laat in die aand te ver wou ry om aandete te kry nie, was dit 'n pluspunt om 'n netjiese inkopiesentrum om die draai van die gastehuis te ontdek waar ons 'n heerlike vinnige aandete kon koop.

Johan S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ontvangs was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Die gastehuis is besonder netjies en die eienaar het ons onmiddellik tuis laat voel. Alles was in plek en was dit nooit nodig om enige iets te bevraagteken nie. Lekker daar gebly en sal beslis 52 On Ninth B&B aanbeveel vir mense wat daar wil oornag.

Kobus C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus C

Baie gasvry en jy voel baie tuis by die gastehuis.

Ek is met ope arms ontvang, baie gasvrye mense, en behulpsaam gewees om my rigting aan te wys. Kos (ontbyt) was baie lekke gewees.

Lizelle H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H

Peaceful place. Neat and just lovely.

Adri and hubby we're great and I enjoyed my 2 nights there. I will go back again for sure.

Elize L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Dit was die lekkerste verblyf wat ons nog gehad het, goed toegerus en vreedsaam!

Dankie vir julle gasvryheid, dit was vir ons onbeskryflik lekker, veral die ontbyt!

Andre G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Bekostigbaar en netjies.

Ek kan met groot vrymoedigheid hierdie gastehuis aanbeveel. Rustige omgewing, baie netjies, veilig en baie vriendelike diens, heerlike ontbyt!

Rory R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory R

Accommodating, comfortable and friendly environment

Really fantastic value for money accommodation with a scrumptious breakfast to compliment the start to your day. Fantastic hosts to match.

Debbie G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

Tannie Adri, dit was absoluut 'n fees om daar te bly. Sien julle sommer gou weer!

Skoon, netjies dit was regtig "awesome" verblyf. Baie dankie tannie Adri en oom Bauke.

Anne J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne J

Dit was regtig 'n voorreg om daar te bly. Vriendelike diens en 'n lieflike plek.

Ons het heerlik gekuier by 52 on Ninth en sal dit beslis weer doen en aanbeveel vir familie en vriende. Die gasvryheid en netheid is absoluut 'n goue ster werd!

Crispin A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crispin A

Excellent stay

Very professional, yet friendly service with a touch of class. Thanks again for an excellent stay.

Bertus V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Vriendelik, lekke ontbyt, en baie gasvrye mense!

Die kamers is baie netjies en modern, dit voel meer soos 'n 5-ster hotel. Ontbyt: meer as genoeg om van te kies. Goeie waarde vir geld, verseker.

Ramon F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramon F

Great value for money

Excellent rooms and friendly people. Highly recommended!

Hanlie J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Lovely place to stay over

The room was very clean, they were also very friendly and helpful. Breakfast was great.

Rozaan M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M

Very friendly and considerate

Adri and her husband go out of their way to make your stay enjoyable, and the food was fantastic!

Desma V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desma V

Well organised and intent on customer satisfaction.

The stay was very pleasant and affordable. 52 on Ninth B&B is excellently located for the business purposes I required.

Segomotso M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segomotso M

A great place to stay.

A lovely place, once an admin issue was sorted out.

Joseph T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

They was friendly and everything was great

We enjoy the guesthouse, it was very beautiful, friendly, nice atmosphere. Room was clean and cosy.

Segomotso M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segomotso M

Thank you we had a wonderful stay, will defenitely come back.

Nice place, great hostess.

Belinda E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda E

Ek het baie lekker geslaap en was gemaklik en warm gewees.

Gerieflike verblyf. Ongeveer 3km van Unisa af. Baie maklik om van die gastehuis by Ontdekkers en ander hoofroetes uit te kom. Ek kan die gastehuis met n oop gemoed aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

Bennie D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D

Baie netjies en skoon, vriendelike eienaar

Laat jou tuis voel, kamer ruim en baie netjies, alles wat jy nodig het. Geniet verwekom sappie in yskas. Eienaar baie vriendelik, sal weer daar oorbly.

Florian S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Florian S

Good Accommodation

Has all the required luxuries such as underfloor heating, full DStv, and safe parking.

Boyzy Z - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boyzy Z

The place was soothing and the food was great

The people were friendly, and I had an awesome experience!

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 52, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4ab5c9689502a94366fd3d0ce1ba40a15c02d633f9bb08e14c797f37ab9d901e6e24f481d7ec7ea18c33210517cb8f0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 52 Ninth Ave Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.171803378009 27.923748493195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang