Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 On Ninth B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Joseph S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Vriendelik, gemaklik en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies met alles wat nodig is om gemaklik te kan oornag. Ontbyt reëlings word sorgvuldig gemaak en stiptelik bedien soos gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker verblyf. Skoon, netjies en baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Clean, friendly owners, bed and breakfast. The breakfast was amazing. The owners really go out of their way to provide great customer service. The room was clean upon arrival. The best part was the electric blanket as the weather was quite cold during my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful place with wonderful service. Everything was just done with such care. Very safe, clean and comfortable. The host also took such good care of all our requests and was very accommodating and friendly. We will definitely go stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfek. Baie netjies. Adri is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker in 'n paar woorde. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Lekker gewees, maar nie genoeg tyd om dit heeltemal te ervaar nie. Lekker gebly. Diens was goed en die kamer netjies en skoon. Ontbyt was werklik goed. Naby ook aan die werkplek waar ek moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thys F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Skoon, netjies, gerieflike en bekostigbare gastehuis. Was vriendelik ontvang. Alles was in plek en skoon. Veilige parkering. Kan die gastehuis met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Gerieflik, skoon en goed geleë. Ons is baie goed ontvang en verwelkom, dadelik tuis gevoel. Die kamer is gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was baie lekker en die diens baie goed. Ons was baie naby aan die skool waar die toernooi plaasgevind het en dit was net 'n plesier om by 52 On Ninth te bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag
5.0
Nov 2023

Gemaklike, skoon verblyf en vriendelike diens! Warm, vriendelike diens. Lieflike kamers. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 52, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4ab5c9689502a94366fd3d0ce1ba40a15c02d633f9bb08e14c797f37ab9d901e6e24f481d7ec7ea18c33210517cb8f0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 52 Ninth Ave Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.171803378009 27.923748493195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang