52 The Bridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge Holiday Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
52 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Groter St. Lucia-vleilandpark wat 'n Wêrelderfenisgebied is. Die woonstel is in St. Lucia se hoofpad, langs 'n meer en word deur fauna en flora omring. Dit is naby verskeie geriewe in die omgewing.
Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en spog met 'n lieflike uitsig oor die tuin en dam. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel en het stoele. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en braaigeriewe. Die kompleks spog met grasperke en tuine. Veilige parkeerplek binne die kompleks is beskikbaar. Hierdie woonstel het 'n 'n rugsteunkragstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, The Bridge Holiday Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge Holiday Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang