Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 Victoria

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 52, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 227 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

52 Victoria is 'n villa wat in 'n klein woonbuurt in Bakoven, aan die weskus van die Kaapse Skiereiland, suidwes van Kampsbaai geleë is. Hierdie ruim villa het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek.

Die villa beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat oor 2 verdiepings strek. Vier van die slaapkamers is op die boonste verdieping en een slaapkamer is op die leefarea se verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na 'n gedeelde balkon met 'n see-uitsig. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die deure lei na 'n gedeelde balkon met 'n see-uitsig. Hierdie gaste deel 'n volledige badkamer met die gaste in die derde en vierde slaapkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne, bad- en strandhanddoeke, haardroërs, vloeibare seep en stortjel word voorsien.

Daar is ook 'n ruim oopplan-leefarea, volledige kombuis en 'n aparte studeerkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, Nespresso-masjien, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, droërs, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, kaggel en 'n satelliet-TV met 'n Blu-ray DVD-speler. Daar is ook 'n rugsteunsonkragstelsel wat ondersteuning tydens beurtkrag bied. WiFi, 'n digitale kluis en lugversorging is beskikbaar. Daar is ook 'n enkelmotorhuis en 1 parkeerplek op die perseel.

Die villa bied 'n uitsig oor die see en op die berg, en daar is ook 'n swembad en 'n ingeboude braai wat met hout brand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 52, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 227
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 227
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 52, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4fc28bba1258ebdc270f56a73dd685872d7a343c990e1de0d7411ea58466ddc41a760cca3ae2623a75adb5e75a19712d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 227 per nag (plek vir 10) 52 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962589 18.373739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang