Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 @ Grens

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Goed genoeg vir een nag. Bure in aangrensende kamer was luidrugtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Baie lekker. Skoon en netjies en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Lekker gebly, bed en kussings is goeie kwaliteit. Wel aan eienaar gesê dat kraan by wasbak moet na gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Rustige, netjiese en goedkoop verblyf. Ons is baie vriendelik verwelkom by 53 @ Grens. Alles wat jy nodig het, is daar. Dit was baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2021

Aangenaam en rustig. Ons het stiptelik 2 uur ons kamersleutels gekry, en rustig ons naweek geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mientjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie geniet Als was daar wat ons nodig gehad het. Baie dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
53 @ Grens
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Groete

Cecil L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Goed uitgerus. Definitief een van my top 10 gastehuise waar ek die eer gehad het om te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
53 @ Grens
Baie dankie Cecil. Hoop om julle weer te sien. Groete

Jolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Was rustig en onversteurd. Netjies en skoon. Is vroegtydig laat weet dat daar load shedding gaan wees. Plekkie was loopafstand van die winkels en rivier af. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
53 @ Grens
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Elsabé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Gerieflik en netjies. Sal beslis weer hier oornag. Dankie dames vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het. Baie netjiese en gerieflike plekkie. En daai bed slaap ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
53 @ Grens
Dankie, dit was 'n groot plesier. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMWMyMDdmLTljNWYtNGU3Zi05MjFmLWM0NDA3Mjc5Yzc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 53 Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.911694 27.448842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang