Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 @ Grens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

53 @ Grens bied veilige en gerieflike selfsorg verblyf in die pragtige dorpie Parys. Die eenheid kan 4 mense akkommodeer.

Die gesinskamer is 'n ruim woonstel met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf en yskas toegerus. Daar is ook 'n eetkamer en satelliet-TV.

Die eenheid het veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Parys bied verskeie aktiwiteite rondom die Vaalrivier. Die dorp is bekend vir sy restaurante, kunsgalerye en antieke- en geskenkwinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir 53 @ Grens
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 53 @ Grens het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 53, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMWMyMDdmLTljNWYtNGU3Zi05MjFmLWM0NDA3Mjc5Yzc4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 53 Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.911694 27.448842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang