Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

53 on Pretorius

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums.

Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, DStv en 'n waaier.

Gaste kan in die swembad afkoel, in die tuine ontspan of 'n tennisspel geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Besienswaardighede in die area sluit Polokwane Voël- en Reptielpark, Polokwane Wildreservaat, Meropa Casino, Polokwane Museum en WildThingZ in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Muanelwa N
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid. It was very clean and very peaceful at night. The pictures don't do the place justice. It was renovated and looks amazing. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Magda S
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoy. Pragtige plekkie. Sal die plek beslis aanbeveel.
Aug 2024
Lise D
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker. Ons was daar vir sport. Was naby skool en maklik om heen en weer te ry. Swembad was heerlik om in af te koel.
Sep 2023
Elmarie N
5.0
Smaakvol en goed toegerus. Was aangenaam verras met kamer wat nog mooier was as op die foto's. Pragtige kas met klein yskas, mikrogolfoond, ketel, bre...
Sien meer
Mrt 2023
Abi L
4.8
Very nice and comfortable room with easy access to the airport and Mall of the North. Room has many amenities for a very pleasant st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 53 on Pretorius het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 53, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNjNiNWFkLTE2NGUtNGYyZS05MTVhLTI5ZWRlM2FjN2FiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 53 Pretorius Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.894205121915 29.464417727509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang