54 Beach Break
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Break 54, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
54 Beach Break is 'n moderne woonstel op die Blouberg-strandfront en spog met 'n uitsig op Tafelberg en oor die see.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik om van stroomdienste gebruik te maak.
Die leefarea bied toegang tot die stoep wat 'n ongelooflike uitsig oor die see bied en stoepmeubels het. Dit is die perfeskte plek vir 'n skemerkelkie en om die sonsondergang te geniet.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 54
Resensies 95
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach Break 54, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 54 Beach Break het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Break 54, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang