Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal 54

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caracal-keeromstraat 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 688 R2 285 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Caracal 54 is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein Heights. Die bekoorlike kusdorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, uitstekende visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die ander 2 kamers het albei 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die eetarea het 'n 8-sitplek-tafel, en die sitkamer beskik oor 'n 8-sitplek-eetkamertafel, 'n gemaklike sitplek en 'n slim-TV wat gaste kan gebruik om by hul eie rekeninge aan te meld.

Gaste kry gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 316

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Caracal-keeromstraat 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caracal 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 688
R2 688 R2 285
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 688
R2 688 R2 285
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caracal-keeromstraat 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb7e7f963394fd4c5553dc0b9092c0c125455e1702af56577c29367cd8cad526fb9e03e22a29f30f752ea88753a96dec5aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 688 nouVanaf R2 285 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 54 Caracal Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.3503764 18.15712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang