54 D'Urban Ridge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nicolene D - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en lekker.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Peet R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig, gemaklik.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Hoop ons sien jou binnekort!
Denzel K - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien jou binnekort weer in die Kaap!
Jason H - Mei 2024
Algehele gradering
Die rook reuk het als bederf.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering.
Jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om nie die bal te laat val nie. Beddegoed word vars en skoon oorgetrek voordat daar nuwe gaste kom en rook word geensins toegelaat nie. Al die eenhede in die kompleks se geysers sit maar op presies dieselfde plek, binne in die kas! Ons wil graag vir jou 50% afslag bied vir wanneer jy weer in ons omgewing 'n oornag plek soek, maak gerus kontak met my.
Groete,
Marlize
Samurin M - Aug 2023
Algehele gradering
We had an amazing time. The place was awesome and the venue was perfect. The location was very easy to find. I would definitely recommend it especially if you want a quiet place.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Thanks for your review! Hope to see you in future.
Erna V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol ingerig en toegerus.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kritiek!
Dankie dat jy noem van die shutter, ek sal verseker aandag gee aan die shutters
Pierre D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies met perfekte ligging.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Theodor S - Mei 2023
Algehele gradering
We stayed over for two nights and found the unit very cosy and comfortable. We enjoyed the stay.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Thanks for your positive reply. Hope to see you again.
Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë, net 'n paar dingetjies het nie goed gewerk nie.
54 D'Urban Ridge se terugvoer
Hi Leon, baie dankie vir jou terugvoer, die parkeerplekke is maar n standaard groote soos jy in enige kompleks sal kry, ons parkeer soms met ons Mercedes Benz Sprinter voor eenheid 54, jammer dat julle gesukkel het om te parkeer!
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang