Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 D'Urban Ridge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicolene D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Veilig en lekker. Netjies plek. Veilig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Peet R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netjies, veilig, gemaklik. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae, insluitend braaigeriewe en gemaklike beddens, linne, ens. Foutloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Hoop ons sien jou binnekort!

Denzel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Awesome. We enjoyed our stay. All went well. The place was clean and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Hoop ons sien jou binnekort weer in die Kaap!

Jason H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Die rook reuk het als bederf. Meer aandag aan netheid. Plek stink na rook. Geyser in kas is baie lelik. Dubbelbed-duvet was vuil. Stort maak die hele badkamer nat.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Dankie vir jou terugvoering. Jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om nie die bal te laat val nie. Beddegoed word vars en skoon oorgetrek voordat daar nuwe gaste kom en rook word geensins toegelaat nie. Al die eenhede in die kompleks se geysers sit maar op presies dieselfde plek, binne in die kas! Ons wil graag vir jou 50% afslag bied vir wanneer jy weer in ons omgewing 'n oornag plek soek, maak gerus kontak met my. Groete, Marlize

Samurin M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

We had an amazing time. The place was awesome and the venue was perfect. The location was very easy to find. I would definitely recommend it especially if you want a quiet place. We had an amazing time. Everything was perfect. The house had everything that we needed. The atmosphere was nice and quiet. We just loved every minute of staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Thanks for your review! Hope to see you in future.

Erna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies en smaakvol ingerig en toegerus. Kommunikasie voor en gedurende ons verblyf met Marlize was baie goed. Kan wel aandag gee aan sekuriteitshutters in badkamer wat nooit gesluit was nie. Sal 54 Durban Ridge beslis aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Baie dankie vir jou positiewe kritiek! Dankie dat jy noem van die shutter, ek sal verseker aandag gee aan die shutters

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies met perfekte ligging. Vriendelike diens, skoon, netjies en ligging is ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Theodor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

We stayed over for two nights and found the unit very cosy and comfortable. We enjoyed the stay. It is close to most amenities. Nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Thanks for your positive reply. Hope to see you again.

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie goed geleë, net 'n paar dingetjies het nie goed gewerk nie. 1. Die parkeerplekke is ontwerp vir klein motortjies, maar nie vir groter motors soos ons Ford Everest of die buurman se Ford Ranger bakkie nie. Ek moes op ander parkeerpleke stop en moes motors verskuif van tyd tot tyd. 2. Die badkamer se wasbak is piepklein en selfs tandeborsel is problematies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
54 D'Urban Ridge
Hi Leon, baie dankie vir jou terugvoer, die parkeerplekke is maar n standaard groote soos jy in enige kompleks sal kry, ons parkeer soms met ons Mercedes Benz Sprinter voor eenheid 54, jammer dat julle gesukkel het om te parkeer! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 719
R1 719 R1 289
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 719
R1 719 R1 289
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef23fb021a0b19e878b6cc10b632b3a5036069a7b87c5d57a40883a7a1db1254c9e987448854b684bbf490b09d91f82ee616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 719 nouVanaf R1 289 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 2 Alf Street Kenrdige 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871324802441 18.638343657672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang