54 Lazy Lizard
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Henrietta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Geoff K - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Linda S - Aug 2023
Algehele gradering
Enjoyable relaxing stay.
54 Lazy Lizard se terugvoer
Hallo Linda. Many thanks for your feedback on our place. You have been the best guests imaginable. Sincerest thanks, Henrietta and Robert.
Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik gebly in 'n goedntoegeruste woonstel met 'n asemrowende uitsig.
Vikashni C - Apr 2023
Algehele gradering
Disappointing
54 Lazy Lizard se terugvoer
Dear Vikashni. The rental of the unit clearly states that it only accomodates 6 people. The body corporate rules are handed to guests as they book in and this is managed by the security guard for the benefit of all occupants using the holiday flats. Bringing a charcoal braai into the flat building is dangerous and against the rules and there is a gas braai supplied. The unit only accomodates two parked vehicles and therefore a third and fourth vehicle could not be allowed. If you felt harrased with them enforcing rules that keep the building safe and underline the policies of rental then that is what is aired here. We pride ourselves in offering a flat that is clean,maintained and safe for our guests and everyone else living in the building. Kind regards Henrietta Plattner
Anya F - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtigste uitsig. Ruim en netjiese woonplek wat alles voorsien. Vyfster.
Dion V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese woonstel en uitsig!
Sibongile N - Jan 2022
Algehele gradering
See stars.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Andrew B - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect holiday house.
Werner P - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies met alles wat jy nodig het.
Talita B - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier en gerus met asemrowende uitsig oor die see!
54 Lazy Lizard se terugvoer
Dis altyd vir my en my man lekker om te weet ons gaste het lekker gekuier. Dis ons hartsplek en ons deel dit graag met ons gaste. Die uitsig is asemrowend en as mens lank genoeg op die stoep deurbring, sien jy dolfyn skole en selfs walvisse rondom Oktober maande.
Jakkie P - Des 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut awesome en sal ek enige tyd weer vir vakansie na 54 Lazy Lizard gaan!
Neil E - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklike vakansiehuis/-woonstel. Ongelooflike uitsig.
54 Lazy Lizard se terugvoer
Hallo Neil jammer vir die ongerief met die parkering. Stefan probeer altyd vir ons gaste 'n plan maak as daar 'n groter garage beskikbaar is. My man kan darem gelukkig sy Fortuner daar inkry maar dan moet die passasiers maar liefs eers uitgeklim het.
Amanda F - Okt 2020
Algehele gradering
Very enjoyable well thought out flat with everything in the right place
54 Lazy Lizard se terugvoer
Thanks, Amanda. We love our plekkie by die see and we are happy to share it. Next time we will ask Stefan to see if he can allocate you bigger parking, if there is any available, this can mostly be done out of season.
Jean-pierre T - Des 2019
Algehele gradering
Luukse verblyf met 'n uitsonderlike, onbelemmerde uitsig oor die see!
Lees meer54 Lazy Lizard se terugvoer
Dankie Jean-Pierre vir die lieflike resensie. Ek en Robert is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Edwin S - Okt 2019
Algehele gradering
What you see is what you get - stunning ocean views in the comfort of a well furnished home.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Noord Kusweg 42, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang