Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 Lazy Lizard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir 54 Lazy Lizard
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Geoff K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff K

Excellent.

Great location. Lovely accommodation and lovely views from the large balcony. Overall very happy and hope to stay again same time this year.

Linda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Enjoyable relaxing stay.

Beautiful decor. Comfortable beds. Lovely hot baths and showers. Gorgeous views.

54 Lazy Lizard se terugvoer

Hallo Linda. Many thanks for your feedback on our place. You have been the best guests imaginable. Sincerest thanks, Henrietta and Robert.

54 Lazy Lizard
Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Baie gemaklik gebly in 'n goedntoegeruste woonstel met 'n asemrowende uitsig.

My gesin se verblyf by 54 LL, was heerlik. Die woonstel is baie goed toegerus en netjies. Die uitsig oor die see is besonders. Dit is 'n bonus om van die woonstelblok af reg oor die pad te stap en by die strand te wees.

Vikashni C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vikashni C

Disappointing

After respecting that no visitors were allowed on your premises we were continuously harassed. Every time we left the building and returned a physical head count was done. You have cameras on the premises but called us regularly to enquire how many people were staying at the unit. We are law-abiding, respectful people with integrity, and the way you treated us was unacceptable.

54 Lazy Lizard se terugvoer

Dear Vikashni. The rental of the unit clearly states that it only accomodates 6 people. The body corporate rules are handed to guests as they book in and this is managed by the security guard for the benefit of all occupants using the holiday flats. Bringing a charcoal braai into the flat building is dangerous and against the rules and there is a gas braai supplied. The unit only accomodates two parked vehicles and therefore a third and fourth vehicle could not be allowed. If you felt harrased with them enforcing rules that keep the building safe and underline the policies of rental then that is what is aired here. We pride ourselves in offering a flat that is clean,maintained and safe for our guests and everyone else living in the building. Kind regards Henrietta Plattner

54 Lazy Lizard
Anya F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya F

Pragtigste uitsig. Ruim en netjiese woonplek wat alles voorsien. Vyfster.

Voel of jy by die huis is, gesellig met alles en wat jy nodig het. Lieflike uitsig. Veilig en baie vriendelike diens.

Dion V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion V

Fantastiese woonstel en uitsig!

Ruim woonstel en diens is puik!!

Sibongile N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sibongile N

See stars.

The place is situated with a sea view which makes things easy and very welcoming.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Andrew B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Perfect holiday house.

Great unit, awesome views and overall service from start to end was perfect. We'll definitely be back next year.

Werner P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Netjies met alles wat jy nodig het.

Ons verblyf was ongelooflik lekker, die eenheid is baie goed toegerus en die ligging is perfek. Sal enige tyd weer teruggaan.

Talita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Ongelooflik lekker gekuier en gerus met asemrowende uitsig oor die see!

Die eenheid is baie mooi en modern uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid was lekker ruim en het meer as genoeg spasie gehad. Die balkon met mooi uitsig oor die see was uit 'n ander wêreld. Die veiligheid van die eenheid was goed. Henrietta was baie gasvry en behulpsaam met 'n paar logistieke reëlings. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

54 Lazy Lizard se terugvoer

Dis altyd vir my en my man lekker om te weet ons gaste het lekker gekuier. Dis ons hartsplek en ons deel dit graag met ons gaste. Die uitsig is asemrowend en as mens lank genoeg op die stoep deurbring, sien jy dolfyn skole en selfs walvisse rondom Oktober maande.

54 Lazy Lizard
Jakkie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie P

Dit was absoluut awesome en sal ek enige tyd weer vir vakansie na 54 Lazy Lizard gaan!

Wat 'n awesome plek en uitsig!

Neil E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil E

Lekker gemaklike vakansiehuis/-woonstel. Ongelooflike uitsig.

Parkering is bietjie knap, maar res regtig gemaklik.

54 Lazy Lizard se terugvoer

Hallo Neil jammer vir die ongerief met die parkering. Stefan probeer altyd vir ons gaste 'n plan maak as daar 'n groter garage beskikbaar is. My man kan darem gelukkig sy Fortuner daar inkry maar dan moet die passasiers maar liefs eers uitgeklim het.

54 Lazy Lizard
Amanda F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Very enjoyable well thought out flat with everything in the right place

Lovely modern neat clean flat. Well thought out. Parking for large 4x4 vehicle is Extremely challenging. Garage is SMALL

54 Lazy Lizard se terugvoer

Thanks, Amanda. We love our plekkie by die see and we are happy to share it. Next time we will ask Stefan to see if he can allocate you bigger parking, if there is any available, this can mostly be done out of season.

54 Lazy Lizard
Jean-pierre T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre T

Luukse verblyf met 'n uitsonderlike, onbelemmerde uitsig oor die see!

Ons het die luuksheid van Lazy Lizard 54 ongelooflik baie geniet. Die woonstel is uiters modern, netjies en baie skoon. Die foto's op die webwerf is soos dit werklik lyk! Baie veilig en die ligging was perfek. Die woonstel het alles gebied wat ons nodig gehad het en nog meer! Ons het ons week daar ongelooflik baie geniet en kon as gesin heerlik ontspan en het die vakansie behoorlik geniet. Ek kan ongetwyfeld die woonstel aanbeveel! Ons sal beslis weer die woonstel bespreek!

54 Lazy Lizard se terugvoer

Dankie Jean-Pierre vir die lieflike resensie. Ek en Robert is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

54 Lazy Lizard
Edwin S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin S

What you see is what you get - stunning ocean views in the comfort of a well furnished home.

We could not have asked for more. The apartment was well furnished with all the necessities for a pleasant stay. The pictures on the booking page are true to the experience - ocean views and sounds that rejuvenate the soul. We desperately needed rest and that is what we came away with. Pretty was a gem, quietly going about her work to make sure the apartment was clean and tidy. What added to the joy of staying at Lazy Lizard was the daily dolphin sightings, except for one stormy day and the less frequent whale sittings - twice in 8 days.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord Kusweg 42, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGeWNN0JWrJ8CmTCbHCdaadkVmBbREmlCS45Eh7FFEy4sKYCJMl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 42 North Beach Road Lazy Lizard 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -29.6620111 31.1232359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang