Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 On Asteria

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

54 On Asteria is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se eiendom in die kusgebied van Illovo Beach in KwaZulu-Natal en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eiendom het 2 eenhede, die Privaat Eenheid asook 54 On Asteria 2. Hierdie 2 eenhede het slaapplek vir 2 gaste elk en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Albei kombuise is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en sekere DStv-kanale in 54 On Asteria 2 en Netflix in die privaat eenheid. Dié verblyf het 'n pragtige tuin en 'n swembad wat gaste kan geniet.

Die ligging van hierdie eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf Illovo Beach, Winklespruit en Warner Beach wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante het. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in 'n 24-uur-sekuriteitskompleks asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome break away at 54 On Asteria. A large, comfortable room and ensuite for our short break away at the coast. The room is well-equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nosipho Z
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay! We had an amazing stay, the place is so peaceful, clean and very convenient and easy to reach. The host is friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Rohan S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker plek, skoon en gerieflik. Sien sterre.
Mrt 2024
Elwi W
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, skoon, veilig en baie vriendelike mense. Baie baie aangenaam.
Jan 2024
Ashward V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Owners were very helpful and friendly. Location was awesome and we really enjoyed our stay and would go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 54 On Asteria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-weg 54, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b73a51b313ba34d3bc0aa3bf1e7d39bae66ae22fe6f17660f1397daf064b2601381dc7bd9f88ae333a8e46615dedc6a799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 54 Asteria Road Illovo Beach 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.117010232325 30.842492498366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang