Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 on Kenridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir 54 on Kenridge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jason M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Has a lovely garden outside, host was super polite and kind.

Great place with a great view.

Bradley C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley C

Nice.

The stay was lovely.

Jon F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Lovely stay.

Such a lovely flatlet with all the amenities one would need. We received a warm welcome from Mia and Vanilla (the dog). Would definitely recommend this place.

54 on Kenridge se terugvoer

Thank you so much for your kind words, Jon.
Regards,
Mia

54 on Kenridge
Muneer B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneer B

Awesome and perfect for a short and long term stay.

Our host, Mia, was the friendliest and most accommodating. The accommodation had everything we needed, set in a lovely, tranquil neighbourhood.

54 on Kenridge se terugvoer

Thank you Muneer for the kind words!

54 on Kenridge
Desrae S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae S

Real value for money, will be back.

Friendly, clean, affordable.

Lilanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker.

Baie netjies en alles in wat jy nodig het vir 'n naweek. Veilig en lekker omgewing naby alles.

Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Gerieflike woonstel.

Goed geleë naby winkels en restaurante. Rusige area. Goed toegeruste eenheid. Jammer oor honde by huis en rondom die eenheid, baie blafferig. Jammer, geen veilige parkering vir motor.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anna-marié L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié L

Ons het baie lekker gebly.

Die plek is sentraal geleë en baie gerieflik ingerig.

54 on Kenridge se terugvoer

Baie dankie Anna-Marié. Hoop om julle weer te sien.

54 on Kenridge
Carli L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carli L

Rustig, skoon, perfekte ligging!

Ons het heerlik gebly by 54 on Kenridge. Die plekkie was silwer skoon, en dis 'n rustige area. Mia het vir ons lekker tee en koffie en beskuit gelos. Dit was 'n plesier om hier te oornag!

Joos R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Joos R

Glad nie aangenaam nie.

Ons moes meer as 'n uur wag om toegang tot die woonstel te kon kry. Daar was niemand by die huis toe ons daar opdaag nie. Ons kon nie eers koffie maak nie. Alle toerusting wat van die elektries plugs gewerk het, het nie gewerk nie. Ek dink daar was iets verkeerd met die elektriese sisteem. Daar was nie 'n aansteker vir die gasstoof nie.

54 on Kenridge se terugvoer

Baie jammer Joos dat dit nie vir jul goeie ervaring was nie. Julle was egter nie by die huis op die tyd wat julle aangedui het nie, anders was daar iemand. Jammer vir die ongerief met krag wat getrip het, ons het gesukkel na Loadshedding met die kragboks, dit is intussen herstel.

54 on Kenridge
Olly L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olly L

Excellent stay, just dog barking a little too much.

Excellent stay, hosts were fabulous.

Lizette C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C

Baie gerieflik!

Jonathan en Mia het ons hartlik ontvang! Baie netjies, skoon en goed toegeruste blyplek. Gerieflik geleë in die pragtige boomryke Kenridge.

Wessel J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J

Gemaklik, eenkant en privaat - net soos ek dit verkies!

Sien sterre.

Lizette W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Dit was baie lekker rustig. Winkels is lekker naby geleë. Eienaars is baie vriendelik.

Ek en my metgesel sal graag weer terug gaan. Ons het dit baie geniet. Die area is baie rustig en die eienaars baie vriendelik. Die plekkie is perfek vir 2 mense wat wil wegbreek.

Colette K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette K

Ek sal vir seker weer by hulle aanklop. Dit was 'n baie aangename ondervinding.

Baie aangename mense wat absoluut uit hul pad gaan om seker te maak jy is gemaklik.

54 on Kenridge se terugvoer

Baie dankie Colette.

54 on Kenridge
Gerda W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W

A most pleasant stay!

Ons het besonder lekker gebly by 54 on Kenridge en het onbeperkte gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid ervaar. Die eenheid is pragtig, baie netjies en skoon en alles wat nodig is. Ons sal dit enige tyd weer doen.

Sarel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Goeie verblyf, waarde vir geld.

Baie netjies, stil, goed geleë, sal enige tyd weer gaan.

Chantel-ronel A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel-ronel A

Fantasties, baie lekker.

Fantasties netjies, vriendelik en great geleë.

Morne F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F

Excellent and brilliant.

See the stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend en briljant.

Sien die gradering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Vriendelike diens, skoon en netjies, veilige parkering.

Vriendelik ontvang, hulpvaardig, eenheid was silwerskoon en netjies. Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Warren S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren S

Very nice and cosy and modern place.

It was a very nice place to stay, very clean and modern, would highly recommend it..

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie oulike, knus en moderne plekkie.

Dit was heerlik om daar te bly. Baie skoon en modern. Sal dit verseker aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gillian V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian V

Cosy, central.

Mia and her husband were very kind attentive hosts but also gave me my own space to feel at home. Tastefully decorated and I felt safe and found it to be so central, you could not ask for more. I will definitely make use of this lovely accommodation again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Knus, sentraal.

Mia en haar man was baie vriendelike gashere, maar het my ook my eie spasie gegee om tuis te voel. Smaakvol versier en ek het veilig gevoel en vind dit so sentraal, jy kan nie vir meer vra nie. Ek sal beslis weer van hierdie pragtige akkommodasie gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerrida S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida S

Baie goed ingerigte plekkie met 'n pragtige ligging.

Die eienaars was ongelooflik behulpsaam en akkommoderend. Beslis waarde vir geld. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Lindie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Baie lekker gebly!

Kan die verblyf aanbeveel. Baie netjies en vriendelik.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MmEwZjQwLWNhNDgtNDViZi1hNDBkLTU2ZTNlNzU1NWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 54 Kenridge Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855234706372 18.635036051273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang