54 on Kenridge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jason M - Jan 2024
Algehele gradering
Has a lovely garden outside, host was super polite and kind.
Bradley C - Sep 2023
Algehele gradering
Nice.
Jon F - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
54 on Kenridge se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Jon.
Regards,
Mia
Muneer B - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome and perfect for a short and long term stay.
54 on Kenridge se terugvoer
Thank you Muneer for the kind words!
Desrae S - Mrt 2023
Algehele gradering
Real value for money, will be back.
Lilanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike woonstel.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anna-marié L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
54 on Kenridge se terugvoer
Baie dankie Anna-Marié. Hoop om julle weer te sien.
Carli L - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, perfekte ligging!
Joos R - Okt 2022
Algehele gradering
Glad nie aangenaam nie.
54 on Kenridge se terugvoer
Baie jammer Joos dat dit nie vir jul goeie ervaring was nie. Julle was egter nie by die huis op die tyd wat julle aangedui het nie, anders was daar iemand. Jammer vir die ongerief met krag wat getrip het, ons het gesukkel na Loadshedding met die kragboks, dit is intussen herstel.
Olly L - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay, just dog barking a little too much.
Lizette C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Wessel J - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, eenkant en privaat - net soos ek dit verkies!
Lizette W - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig. Winkels is lekker naby geleë. Eienaars is baie vriendelik.
Colette K - Aug 2018
Algehele gradering
Ek sal vir seker weer by hulle aanklop. Dit was 'n baie aangename ondervinding.
54 on Kenridge se terugvoer
Baie dankie Colette.
Gerda W - Apr 2018
Algehele gradering
A most pleasant stay!
Sarel D - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf, waarde vir geld.
Chantel-ronel A - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker.
Morne F - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent and brilliant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend en briljant.
Sien die gradering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan W - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies, veilige parkering.
Warren S - Jan 2017
Algehele gradering
Very nice and cosy and modern place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie oulike, knus en moderne plekkie.
Dit was heerlik om daar te bly. Baie skoon en modern. Sal dit verseker aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gillian V - Okt 2017
Algehele gradering
Cosy, central.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus, sentraal.
Mia en haar man was baie vriendelike gashere, maar het my ook my eie spasie gegee om tuis te voel. Smaakvol versier en ek het veilig gevoel en vind dit so sentraal, jy kan nie vir meer vra nie. Ek sal beslis weer van hierdie pragtige akkommodasie gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerrida S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goed ingerigte plekkie met 'n pragtige ligging.
Lindie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang