Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 on Kenridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in Kenridge, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dit het die ideale ligging naby Kaapstad se middestad, die Wynlande en strande.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed vir 2 gaste en 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank. Verder is daar 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi om jou gunsteling-stories te stroom. Die kothuis het 'n stoep met 'n tafel en 'n Weber.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jason M
Saam met lewensmaat
5.0
Has a lovely garden outside, host was super polite and kind. Great place with a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Bradley C
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. The stay was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Jon F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Such a lovely flatlet with all the amenities one would need. We received a warm welcome from Mia and Vanilla (the dog). Wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Muneer B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and perfect for a short and long term stay. Our host, Mia, was the friendliest and most accommodating. The accommodation had ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Desrae S
Saam met lewensmaat
5.0
Real value for money, will be back. Friendly, clean, affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 54 on Kenridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MmEwZjQwLWNhNDgtNDViZi1hNDBkLTU2ZTNlNzU1NWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 54 Kenridge Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855234706372 18.635036051273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang