Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

54 on Kenridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

54 on Kenridge is 'n tuinkothuis in die rustige area van Kenridge, Durbanville. Dit is ideaal geleë sentraal tot Kaapstad se middestad, Wynlande en strande.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed vir 2 mense en het 'n badkamer met 'n stort.

Die oop leefarea beskik oor 'n klein kombuisie met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Daar is ook 'n lieflike etenstafel vir 2 en 'n gemaklike rusbank. 'n Slim-TV word voorsien met basiese DStv-kanale en onbeperkte WiFi om jou gunstelingprogramme te stroom. Die kothuis het 'n patio-area buite met 'n banktafel, asook 'n Weber.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jason M
Saam met lewensmaat
5.0
Has a lovely garden outside, host was super polite and kind. Great place with a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Bradley C
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. The stay was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Jon F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Such a lovely flatlet with all the amenities one would need. We received a warm welcome from Mia and Vanilla (the dog). Wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Muneer B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and perfect for a short and long term stay. Our host, Mia, was the friendliest and most accommodating. The accommodation had ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Desrae S
Saam met lewensmaat
5.0
Real value for money, will be back. Friendly, clean, affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 54 on Kenridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenridge-laan 54, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MmEwZjQwLWNhNDgtNDViZi1hNDBkLTU2ZTNlNzU1NWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 54 Kenridge Avenue Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855234706372 18.635036051273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang