Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kevin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Very nice stay, we will be back. The unit is very nice and clean. Staff on the property are very helpful. The unit is close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Thank you, Kevin. You will always be welcome.

Teresa Nicolette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Best holiday ever with my family. This was my first holiday in 8 years with my entire family. After Covid, it went backwards, and this year, June 2024 - things have improved so much. My husband, son (11) and daughter (19). It was a joy of fun and the kids loved the pool on bad, cloudy and windy days. We walked to the beach and had a swim a few times. Shops, restaurants, café, mall, bar, kids' waterslides, all within a 1 km distance. Thank you all for allowing us there and for sure will be saving for a holiday soon for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Hallo Teresa. I am glad you enjoyed yourselves. You will always be welcome next time. Regards Ina

Rudolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gekuier. Die woonstel is goed geleë, naby alles. Ons is ook vriendelik ontvang en het vinnig ingeboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Rudolf. Bly julle was tevrede. Julle is altyd welkom. Groete Ina

Ricky E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Rustig. Veilig, skoon en naby betrekkings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Bly julle was tevrede. Julle is altyd welkom.

Loukie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Absoluut puik woonstel. Baie dankie aan die eienaar vir die ekstra moeite. Baie lekker, skoon, mooi woonstel, het baie lekker gebly sonder enige probleme. Sal vir seker aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie, Loukie. Dankie ook dat julle die woonstel mooi opgepas het. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Ina

Jerome R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie rustig, goeie uitsig. Winkels baie naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Jerome. Bly julle het lekker gekuier. Altyd welkom. Groete Ina

Sasha-lee L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absoluut die moeite werd. Ons was absoluut stomgeslaan deur die netheid, die uitsig, alles was net perfek gewees. Ons het besluit dis ons vakansieplek van nou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ami V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Die geld en 'view' die moeite werd! Baie oulik ruim plekkie met alles wat jy benodig. Veilige en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Stella Maris
Dankie, Ami Visser. Bly julle het dit geniet.

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Bo verwagting. Pragtige uitsig oor die see en perfekte ligging vanaf die strand vir klein kinders. Die woonstel het al die basiese goed gehad om vir ons 'n sorgvrye vakansie te bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Stella Maris
Dankie Pieter Ina

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 54, Kusweg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 141 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.051934637259 30.887793134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang