Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 138 resensies vir Stella Maris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudolf B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Ons het baie lekker gekuier.

Die woonstel is goed geleë, naby alles. Ons is ook vriendelik ontvang en het vinnig ingeboek.

Stella Maris se terugvoer

Dankie Rudolf. Bly julle was tevrede. Julle is altyd welkom.
Groete
Ina

Stella Maris
Ricky E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky E

Rustig.

Veilig, skoon en naby betrekkings.

Stella Maris se terugvoer

Bly julle was tevrede. Julle is altyd welkom.

Stella Maris
Loukie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loukie C

Absoluut puik woonstel. Baie dankie aan die eienaar vir die ekstra moeite.

Baie lekker, skoon, mooi woonstel, het baie lekker gebly sonder enige probleme. Sal vir seker aan enige iemand aanbeveel.

Stella Maris se terugvoer

Dankie, Loukie. Dankie ook dat julle die woonstel mooi opgepas het. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Ina

Stella Maris
Jerome R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome R

Baie lekker.

Baie rustig, goeie uitsig. Winkels baie naby.

Stella Maris se terugvoer

Dankie Jerome. Bly julle het lekker gekuier. Altyd welkom.
Groete
Ina

Stella Maris
Sasha-lee L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha-lee L

Absoluut die moeite werd.

Ons was absoluut stomgeslaan deur die netheid, die uitsig, alles was net perfek gewees. Ons het besluit dis ons vakansieplek van nou af.

Ami V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ami V

Die geld en 'view' die moeite werd!

Baie oulik ruim plekkie met alles wat jy benodig. Veilige en skoon!

Stella Maris se terugvoer

Dankie, Ami Visser. Bly julle het dit geniet.

Stella Maris
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Bo verwagting.

Pragtige uitsig oor die see en perfekte ligging vanaf die strand vir klein kinders. Die woonstel het al die basiese goed gehad om vir ons 'n sorgvrye vakansie te bied.

Stella Maris se terugvoer

Dankie Pieter
Ina

Stella Maris
Candice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B

Modern, neat and amazing views.

Beautiful flat, with everything you need, host was very friendly, gorgeous views of the sea and beach. Very happy stay.

Stella Maris se terugvoer

Thank you, Candice. You are always welcome.

Stella Maris
Sanjay S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanjay S

The area around Stella Maris is deteriorating, with sewage running through the streets.

I feel that there is nobody to meet you when you arrive. You need to take the safe from the safe, fill in a list that takes 1 and a half hours to fill in. You have to check each and every item in the flat to give the owner an idea of what is happening in the flat. There is nobody to check when you leave. This leaves room open for unnecessary problems where the owner can claim that things are broken after you leave. I didn't like spending 90 minutes to check every little thing in every room after a 6-hour drive.

Stella Maris se terugvoer

Good morning. I personally told the guest not to worry about checking everything. It was their choice to do that. With regards to the area around, which means outside in the streets, a complaint must be lodged with the municipality.

Stella Maris
Hanna N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N

Mooiste see-uitsig.

2de keer wat ons hier bly. Hopelik is daar plek volgende jaar weer! Naby aan die strand. Veilig. Mooiste see-uitsig.

Chantelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L

Fantastic stay!

Would definitely be back again. We surprised my daughter for a weekend away for her 18th birthday. We had so much fun. It's a lovely place to stay at. Very clean and excellent service.

Gert En Anelia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Ek en my eggenote 8 nagte by Stella Maris no 54 gebly.

Angenaam verras met die w/s. Fantastiese onbelemmerde see uitsig en veiligheid was van hoogstaande gehalte. Baie sentraal geleë en uitgang direk op strand. Dankie vir eienaar wat so vinnig gereageer het op die stukkende kraan in kombuis. Alles wat nodig is was in die w/s en alles was mooi skoon. Beveel beslis aan en ons sal beslis weer daar bly.

Carolise J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolise J

Wonderlik.

Alles was net van die beste, ek gaan beslis weer volgende jaar.

Narasha K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narasha K

Apartment was absolutely clean and the view was amazing, the host was was very welcoming.

Will definitely book again.

Anneli V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli V

Lekker gesellig.

Skoon en naby alles wat nodig is.

Magda J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J

Moeite werd.

Ons kom op gereelde basis Toti toe, omdat my seun hier skool gaan. En sal vir seker weer van julle gebruik maak. Die sekuriteit was behulpsaam, die sleutels was maklik om te ontvang. En die woonstel was skoon en netjies.

Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

The view is incredibly beautiful, it's peaceful, quiet and clean, will definitely go back again. Would recommend it.

A must go and see.

Chantal V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Just awesome. I want to move there now. It's just so nice. Best ever.

We loved all of it, the sea, the stay the friendly people and staff and the security at Stella Maris. This was such a great Holiday. Amanzimtoti is a great place and I will move there today if possible. Definitely going to go there on my pension. Dit was lekker. Thank all of you.

Sarel Jacobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel Jacobus V

Lieflike uitsig.

Die plek is goed toegerus en netjies. Die sekuriteit by die ingange is goed en die gebou as geheel word mooi na gekyk. Tans is daar 'n groot verf- en instandhoudingsprojek aan die gang.

Malerato M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malerato M

I enjoyed staying there.

The place was so neat and tidy.

Gerda J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Dit was vreeslik baie baie lekker.

Netjiese woonstel, goed ingerig en lekker naby die strand. Ons het baie lekker gekuier en gebly. Baie lekker gewees ons was baie tevrede met die woonstel.

Melisa M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa M

Wonderful.

Overall a great stay, loadshedding put a damper on things.

Tommy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy V

Dit was rus en vrede. Kon lekker ontspan.

Veilig. Naby alles. Dinge om kinders besig te hou.

Ilse V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Wonderlike uitsig! Heerlike verblyf, voel te alle tye veilig en naby aan die swemstrand.

Dit was 'n besonder lekker wegbreek - ons het elke oomblik geniet. Die uitsig is wonderlik, reg op die see. Die woonstel was baie netjies en goed ingerig. En 'n groot pluspunt was die veilige parkeerplek. Ons kon net ontspan.

Heleen T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T

Baie mooi woonstel.

Dit was 'n baie mooi woonstel. Daar kan net gekyk word na yskas ─ hy maak nie mooi toe nie so niks bly koud nie. Maar anders het ons baie lekke gebly.

Lindie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Dit was wonderlik dankie.

Wou net glad nie huis toe kom nie.

Christell V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell V

Uitstekende ligging en die woonstel is pragtig en netjies. Sal graag weer hier tuis gaan.

Skoon, netjies en goed toegerus. Sal die woonstel sterk aanbeveel! Sien uit om weer terug te kom.

Jaco B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Stella Maris is een van ons gunstelingvakansieblyplekke in Amanzimtoti.

Dis ons 2de vakansie by Stella Maris Amanzimtoti. Ons verkies die blyplek a.g.v. die ligging. Die Pub & Grill het ons baie goed bedien met hulle lekker kos. Van samoosas tot smullekker burgers. Hulle het ook die kos afgelewer sonder enige ekstra kostes. Die balkon is bietjie klein, en sal eerder 'n groter balkon verkies waar mens lekker kan sit en dalk privaat kan braai. Ons was baie gelukkig met ons verblyf Desember 2022.

Chris O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris O

Despite disastrous weather conditions we were safe and comfortable.

Because of dreadful weather we spent more than usual time in the apartment and found it more than adequate for our needs and with good access to shops etc.

Japie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

Baie lekker gekuier.

Mooiste uitsig. Vriendelike personeel.

Maryna V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna V

Lekker, maar hulle kan definitief bietjie aandag gee.

Die komberse en strykplank kan maar vervang word. Dit lyk maar sleg asook geen hanger wat dieselfde lyk of goeie kwaliteit is nie. Dalk ook aandag gee aan die "mould" aan die stort se deur ens. Pyrex bak vuil. En daar is 'n reuk wat hang by die wasmasjien. Dalk moet hulle na die pype kyk. Die deure van die TV kas is stukken en is besig om uitmekaar te val. Die inventory lys wat ons moes af merk was so lank. Dit sit nogal 'n demper op alles. Ketel was stukkend en dié pan was stukkend. Het nuwes gaan koop en hulle het vinnig die geld oorbetaal aan ons. Ons het lekker gebly, maar ek dink hulle kan 'n paar rand spandeer om aandag te gee aan 'n lekker vakansie eindbestemming.

Cedric B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cedric B

Was heerlik.

Son. See. Sand. Happy.

Johan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie gerieflik met 'n mooi uitsig alles is loopafstand van woonstel. Sal die plek aanbeveel. Baie gerieflik vir meer as 2 persone.

Ons het dit baie geniet. Het dit baie geniet in die braai-area, skoon en netjies. Die area is ook baie stil. Sal enige tyd weer inboek.

Hanna N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N

Naby aan hoofstrand.

Baie skoon en veilig.

Tommy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy V

Baie gerieflik. Voel veilig en kinders het dit geniet.

Stapafstand van al die aktiwiteite af.

Retha M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Baie rustig en privaat.

Ons het veilig gevoel, en alles was stapafstand.

Mazinhle M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazinhle M

The place was amazing and we really enjoyed our stay, I also won't mind coming back.

The place was amazing.

Avah R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avah R

Awesome stay.

The place was nice and clean and nearby beach and shops, even the security guards were very welcoming us. My problem is only when one of our neighbours send the security guard to knock for us and asked us to turn down the music it was just around 14:00, and believe me, we were only using a phone to play the music but they say it was load and moreover it was just during the day.

Angelique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Awesome

Will definitely stay again. Value for money.

Cliff B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff B

Baie sigaretstompies op die dak reg onderkant die balkon 'n seeroog. Kan gerus dit skoon hou.

Laaste aand van ons kuier het ons 'n kragonderbreking gehad en volgens die permanente bure langsaan hou dit gewoonlik aan vir vier dae aaneen. Volgende dag voor vertrek kon ons nie behoorlik ontbyt geniet nie weens die onderbreking.

Andre H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Baie geniet.

Baie netjies, admin eenvoudig en is 'n goed toegeruste woonstel. Dankie.

Carl S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Heerlike, bekostigbare, luukse verblyf.

Sentraal geleë. Netjies en skoon.

Carol M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Perfect.

Every thing was perfect, just the room I booked in was not cleaned well full of dust blankets smelling, but the building itself I give it 100%.

Reino P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino P

Asemrowend.

Baie baie lekker plekkie, sal enige tyd dit aanbeveel en als om jou in stapafstand.

Andrew M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Enjoyable stay.

2021 we're coming again.

Frans W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Puik en waarde vir geld.

Puik blyplek wat silwerskoon is met 'n woderlike uitsig en baie sentrale ligging.

Cobus C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Elke sent werd!

Baie dankie, Ina en Chris, ons het dit verskriklik baie geniet en julle sien ons beslis weer. Kan die plekkie beslis aanbeveel dis skoon en netjies en location, location, location. Wow, beslis die moeite werd.

Andrew K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

Rustig, netjies, skoon, ruim, gerieflik en 'n fantastiese uitsig. Stella Maris as geheel is puik.

Stella Maris bied vakansiegangers 'n heerlike nessie op die 5de vloer. Pragtige see-uitsig met skuifdeure wat mens veilig in die aand kan ooplos terwyl mens rustig slaap met die see se geruis in die agtergrond. Die woonstel is netjies, skoon en ruim. Die hele gebou word uitstekend onderhou, dus kan mense heerlik by die swembad ontspan of lekker vuur aansteek by die braaigeriewe. Sal definitief Stella Maris aanbeveel vir mense wat in die Amanzimtoti area wil oorbly of vakansie hou.

Chauntelle N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chauntelle N

Great getaway.

Television was not working.

Natascha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha D

Presies wat ons nodig gehad het!

Dis 'n pragtige plekkie en beslis waarde vir geld. Die woonstel is perfek uitgelê en daar is genoeg spasie vir almal. Alhoewel ons net 'n naweek daar was, sal ons die woonstel beslis onthou vir 'n komende vakansie! Vooraf reëlings was ook fantasties en die instruksies om in te klok was goed gekommunikeer.

Elsje R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje R

Asemrowend.

Ons het baie lekker gebly, die woonstel was elke dag skoongemaak deur dieselfde person wat ook vriendelik was terwyl ons besig was in die woonstel. Ek is dankbaar dat daar plastiekglase en borde was vir my kinders, ek dink ook dis baie oulik om dit as 'n ekstra te hê. Alles wat jy kort is in die woonstel, pragtige see uitsig al die kamers kyk uit op die see. Ek het gedink dit gaan vreeslik besig wees en mense heelnag hoor oor dit so groot woonstel blok is, maar tog nie, daar was stilte in die aand en jy kon lekker slaap. Indien ek 'n voorstel kan maak, die eienaar moet nuwe foto's opsit oor ek dink die plek lyk baie mooier as wat die foto's is en dalk 'n tumble dryer insit. Ons het lekker gebly en geslaap. Ek het ook geen problem gehad om my breakage deposit terug te kry nie en sal beslis terug gaan na die woonstel toe.

Lydia P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Ideale woonstel met uitstekende ligging en geriewe.

Ons het heerlik gekuier in Stella Maris. Ideaal geleë en goed toegerus. Sal vir seker die plek kan aanbeveel.

Jeanine S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

Absoluut fantasties!

Asemrowende uitsig oor die see. Als wat jy benodig is daar. Dis soos jou huis weg van die huis af. Dis die tweede keer wat ons hierdie woo stel gebruik, en sal definitief weer!

Tersius D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius D

Puik, skoon verblyf.

Ons het heerlik gebly met die see se gedruis wat mens heeltyd hoor, presies wat ons gehoop het om te kry. Die woonstel is mooi skoon met alles wat mens nodig het.

Este S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este S

Perfect.

Had a perfect stay. Thanks.

Rudolf M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf M

Baie lekker, mooi uitsig, volledig toegerus.

Dis 'n lekker plek met 'n mooi uitsig. Kan niks negatief noem nie, want daar is nie. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige gaste. Miskien dalk net 4 stoele kry vir balkon, maar verder 'n puik plek.

Coreen A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen A

Baie lekker gebly.

Ons het verskriklik lekker gebly en sal dit enige dag aanbeveel. Die woonstel was baie skoon en netjies, en was toegerus met als wat mens met vakansie nodig het. Die see uitsig is asemrowend. Ons sal beslis volgende jaar weer daar bespreek. Ina en Chris, julle plek is uit die boeke.

Anelia L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L

Ongelooflik lekker, skoon en veilige plek.

Ons as familie het 'n ongelooflike lekker tyd gehad, alles wat so ongelooflik mooi skoon. En die veiligheid van die plek is regtig bo standaard. Die see-uitsig was 'n wenner. Ons sal definitief weer teruggaan en beveel Stella Maris aan, aan enige persoon wat lekker wil gaan rus. Dit is ook baie naby aan die strand, Galleria Mall en Spur. Dankie dat julle ons naweek vir ons so lekker gemaak het en dankie vir die instruksies voor die tyd ons het presies geweet waar en hoe om ons sleutel te kry.

Marius K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

We enjoyed our stay and it is near to everything, our apartment was clean and well looked after.

Lovely place and clean as a new pin.

Albert S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Very nice.

I will come again.

Anlie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie H

Everything perfect.

54 Stella Maris highly recommended, totally upgraded. We know Stella Maris for more than 20 years, new management and security very friendly and helpful.

Tina V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Goeie ligging en geen tekortkominge in die woonstel self nie.

Hierdie is nie die eerste keer wat ons van Stella Maris gebruik maak nie en soos altyd was dit 'n baie lekker verblyf. Dankie vir die gasvryheid en maklike proses om te volg met die bespreking. Ons sal weer van julle gebruik maak!

Dianne P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne P

Great location and accommodation.

Apartment was clean and tidy with everything that we needed. Great location and wonderful to wake up with the sound and view of the ocean.

Bennie F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie F

Awesome.

Was vriendelik verwelkom met aankoms deur sekuriteit, woonstel was baie netjies en skoon, het nog nooit enige onaangename ervaring by Stella Maris gehad nie.

Shancenelle B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shancenelle B

Wonderlike wegbreek.

Die tyd wat ons daar gebly het was regtig baie lekker. Ek kon oor niks kla nie. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ek het die see-uitsig gekry wat ek wou gehad het en daarom was ek 100% tevrede met my verblyf. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie aan Stella Maris en die eienaars!

Manie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V

Die wooneenheid is skoon, netjies, gerieflik en alles in gehad wat ons benodig het.

Netjiese plekkie, sal weer gebruik maak van die eenheid.

Vivian L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian L

Very pleasant and well equipped facilities.

I phoned Ina for a belated request for DStv. Within minutes she had it turned on.

Stella Maris se terugvoer

Jammer dat u gevind het dat daar te min kragproppe is.

Die kragproppe wat daar is, is as standard ingerig toe die gebou, gebou is en ongelukkig kan ons niks daaraan doen nie.

Ons vertrou verder dat die onderhoudswerk aan die gebou eersdaags klaar sal wees.

Baie dankie dat u van Woonstel 54 gebruik gemaak het en u positiewe kommentaar op wat u gevind het wat verbeter kan word.

Lekker dag

Groete
Chris

Stella Maris
Stevie G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevie G

Great place to enjoy a weekend away. Value for money.

Neat and fully equipped self catering unit. You will be satisfied.

Estelle B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie mooi, gemaklike, netjiese woonstel.

Baie gemaklike verblyf, ons sal beslis weer gaan. Fantastise uitsig en lekker naby aan alles.

Margaret M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

We had a great time at 54 Stella Maris

Flat was homely we really enjoyed our stay. Great see view. Will definitely come back.

Adri V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Dis was baie lekker.

Dit was baie lekker en naby alles. Ons het nie eers nodig gehad om te ry strand toe of na die winkels toe nie. Sal weer gaan, baie dankie.

Alwyn S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn S

Baie netjies en skoon. Loopafstand van alles.

Verblyf loopafstand van alles. Maak dit maklik met kinders.

Stella Maris se terugvoer

Baie dankie dat julle gebruik gemaak het van Woonstel 54 Stella Maris.

Ons is bly dat julle die vakansie tyd geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Lekker aand

Chris

Stella Maris
Rp O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rp O

Fantastiese fasiliteite, uitsig en ligging!

Stella Maris het in al ons behoeftes voorsien. Die swembad was altyd skoon en netjies. Die braai area is baie gesellig. Ons het altyd veilig gevoel en die personeel was baie vriendelik.

Lee-ann D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann D

A lovely flat.

Had everything we needed, was clean, and not cluttered. Enjoyed our stay.

Johan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Baie lekker! Al die geriewe beskikbaar op die perseel!

Dit is 'n baie lekker vakansie plekkie. Al die geriewe is beskikbaar. Pragtige see uitsig, swem en braai geriewe en 5 minute se stap na die hoofstrand.

Andre V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Die gebou moet nou net klaar reggemaak word.

Die woonstel was gerieflik maar 'n groot tekort aan elektiese kragproppe.

Ayushi H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ayushi H

Beautiful view with a clean flat!

Only problem was that we had no signal on our TV for the whole weekend.

Mariska E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Baie mooi see-uitsig, verblyf baie skoon en netjies.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, sonopkoms was besonders. Dis loopafstand van die strand af. Plek baie goed versorg.

Lucy L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy L

We really enjoyed the stay, hope we will do it again.

The staff are friendly, flat is clean and everything is in order.

Karl S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl S

Perfek.

Baie lekker gebly. Alles 100%.

Fiona N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N

Spectacular weekend.

The unit is very clean and homely, we had a great stay. I just think she needs to upgrade the linen. I will definitely go back.

Stella Maris se terugvoer

Thanks for your lovely review. We will seriously consider your suggestion.

Stella Maris
Jeanine S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine S

Gerieflik en netjies.

Ons het verblyf terdeë geniet. Woonstel was baie netjies gewees met als wat mens benodig. Naby strand en winkels. Kon nie vir beter vra nie!

Marlene K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Voorwaar 'n juweel van 'n plek, uitmuntende see-uitsig, baie gerieflik, netjies en skoon!

Ek en my volwasse seun was daar vir 'n naweek en wou nie huis toe gaan nie. Alle geriewe is daar, hierdie woonstel is pragtig ingerig, baie netjies en skoon en het lieflike see uitsig vanaf meeste van die vertrekke! Ons gaan sowaar terug keer na hierdie plekkie toe en het reeds vriende aanbeveel om te bespreek! Alles was puik en uit die boonste rakke!

Stella Maris se terugvoer

Thanks. Glad you had a lovely time

Stella Maris
Rina T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina T

'n Aangename middelweek ruskansie.

Stella Maris is 'n netjiese, veilige en goed bestuurde woonstelblok. Die woonstel, no 54, was goed toegerus met alles wat 'n vakansieganger mag benodig. Die uitsig oor die see is absoluut fantasties! Ons het die tydjie terdeë geniet en beplan om volgende keer langer te vertoef.

Stella Maris se terugvoer

Baie dankie Rina. Bly julle het dit geniet.Ek vertrou ons sal julle op n volgende keer weer kan akkomodeer.
Groete
Ina

Stella Maris
Marinda K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Stress Reliever!

Customer service - beyond expectation; absolutely kindest and most understanding I have come across - thank you again for accommodating us. The outer building currently undergoing renovations, but the apartment itself like an upgraded home, comfortable and neat - just a lovely place. Had a wonderful stay.

Daleen B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Alles puik, persoon wat skoonmaak kan beter doen.

Sal dit beslis aanbeveel, pragtige uitsig, binne bereik van alles en die persoonlike diens en hulpvaardigheid van die eienaars uitstekend! Gaan beslis weer en sal vriende en familie verwys.

Stella Maris se terugvoer

Baie dankie.

Stella Maris
Nelia D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Kort maar lekker.

Ons verblyf was kort maar lekker, die woonstel is gerieflik, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Pieter K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Poor quality of the mattress spoiled our stay.

Very nice secure apartment with a beautiful view of the sea. Close to everything you need. Offers everything you need. The mattress in the main bedroom was terrible. Entry level cheap spring mattress which reached its expiry date a long time ago. We initially wanted to stay longer but due to the poor quality of the mattress we booked elsewhere. Really a pity as this is really a nice apartment/flat. Will only recommend this apartment if the mattress is replaced.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die swak gehalte van die matras het ons verblyf bederf.

Baie lekker veilige woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Naby alles wat jy nodig het. Toegerus met al die nodige. Die matras in die hoofslaapkamer was aaklig. Dit was 'n intreevlak-veermatras wat lank terug sy vervaldatum bereik het. Ons wou aanvanklik 'n bietjie langer bly, maar a.g.v. die swak gehalte van die matras het ons by 'n ander plek bespreek. Dis regtig 'n jammerte, want dit is so lekker woonstel. Ons sal net die woonstel aanbeveel as die matras vervang word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stella Maris se terugvoer

Thanks for your comments. I really wish you had called me. I am in Toti this week and will be replacing the matrass. Sorry I don't live on site. Do come back and visit again.

Stella Maris
Mariette M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Ek het dit baie geniet.

Baie dankie vir die verblyf, dit was mooi skoon en baie beter as wat ons verwag het. Sal dit definitief weer bespreek.

Stella Maris se terugvoer

Thanks. Glad you enjoyed it

Stella Maris
Louisa B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa B

Baie gerieflike woonstel.

Baie oulike woonstel en goed ingerig. Ligging is perfek en uitstekende see-uitsig. Sal die woonstel regtig aanbeveel en dankie Ina vir jou puik reëlings i.v.m die sleutel en terugbetaling van ons deposito.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lindy V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Baie lekker, sal verseker weer gebruik!

Stel net voor, nuwe matras in hoofslaapkamer, baie dankie.

Stella Maris se terugvoer

Just to let you know that the bed has been replaced.

Stella Maris
Dorothy P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy P

Lekker by die see, rus, veiligheid en mooi.

Veilig, skoon, vriendelik, goed geleë by alles, mooi uitsig.

Luzaan D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan D

Volpunte!

10 uit 10 - Sien die sterre.

Wendy P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Awesome.

See the stars.

Antoinette L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Baie aangenaam.

Die woonstel is netjies en skoon, alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer dieselfde eenheid besoek.

Jannie P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Was baie lekker en die woonstel was uit die boonste rakke gewees. Sal weer van hom gebruik maak.

Al wat ek nie baie van die Stella Maris gehou het nie, is die adminpersoneel. Van hulle het geen idee wat daar aangaan nie en dit is nie net ek wat so voel nie. My skoonsuster-hulle het ook daar gebly in 'n ander woonstel wat net so met die admin gesukkel het. My swaer-hulle se woonstel was vuil met aankoms en dit is glad nie mooi skoongemaak nie. Ek dink net die personeel wat by die admin is moet opleiding in ontvangs kry, dan sal dit beter wees.

Niel S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel S

It was amazing.

The flat was cleaned daily and the staff was polite and friendly. Braai area cleaned early every morning. Overall we had a excellent experience.

Nicolene V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Baie lekker, mooi see uitsig, skoon en netjies, goed toegerus.

Baie lekker gebly, woonstel baie netjies. Goed toegerus. Baie geniet.

Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Asemrowend.

Ons was baie opgewonde met die aankoms, Stella Maris was vir ons 'n lekker ervaring, woonstel was baie netjies en modern ingerig. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig was onvergeetlik mooi, die braai area was aangenaam en die swembad was ook lekker, altyd skoon. Dit was ook baie veilig, ons kan nie aan een ding dink wat nie lekker en aangenaam was nie. Sal verseker weer in Stella Maris bly, en ook Amanzimtoti besoek.

Stella Maris se terugvoer

Thanks. So glad you enjoyed your holiday.

Stella Maris
Nelie N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie N

Heerlike ontspanne omgewing. Baie gerieflike woonstel en kompleks.

Omgewing is baie skoon en netjies en binne bereik van alles.

Marinda L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Baie netjies, mooi uitsig.

Gerieflik. Alles wat jy nodig het. Die woonstel self was baie lekker en netjies. Mooi uitsig. Diens en vriendelikheid wat ons ontvang het vanaf eienaar was puik. Dink net Stella Maris self kort baie aandag en opknapping. Die strand self was teleurstellend.

Marty D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marty D

Wonderful weekend.

Apartment has a beautiful sea view. Was clean on arrival. The flat has everything you need. The service staff was friendly and helpful. Braai area well taken care off. Situated close to the beach and shops. Owners of the apartment are also very polite and friendly. We will definitely rent this apartment again. Thumbs up!

Karin K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Value for money! Great place.

Safe, clean, great location, Beautiful beach!

Charlene K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Baie netjies, gerieflik en puik diens!

54 Stella Maris is definitief aanbeveelbaar. Dis baie gerieflik, skoon en netjies.

Willie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Vriendelik en baie goed geleë.

54 Stella Maris is baie goed geleë.

Dilla F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilla F

Baie lekker naby hoofstrand en baie om te doen.

Baie lekker naby hoofstrand en baie om te doen. Mooi en skoon, ruim. Die hysbak het net nie gewerk nie. Anders alles baie mooi.

Louis V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Awesome place to relax!

We loved our stay at 54 Stella Maris. Thank you to the owners for providing a beautiful, clean and upmarket holiday apartment. Amazing sea views from lounge, balcony and both bedrooms. Secure parking and very safe. Walking distance to shops and restaurants/ take aways. Across the road from the beach. Short drive to the upmarket Galleria Mall. I can highly recommend this!

Rudie E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie E

Wat 'n lekker wegbreek!

Ons het baie lekker gekuier. Mooi, skoon woonstel. Baie dankie vir julle vriendelike diens. Sal verseker weer van julle gebruik maak vir ons volgende vakansie.

Nico S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Very nice!

It is a very nice flat with a nice see view.

Maria J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J

Baie gerieflik en skoon woonstel.

Verblyf was baie lekker. Netjiese skoon woonstel met asemrowend uitsig. Sal defnitief weer hier kom bly.

Lena C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena C

Baie lekker gebly!

Baie nice woonstel. Netjies, skoon en naby winkels en strand.

Marietjie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Beautiful flat, stunning location.

This flat is decorated with taste and there is everything you need. How wonderdul to see the sea from every room!

Marichen E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen E

Uitstekend!

Absoluut wonderlik en baie netjies. Genoeg om te doen. Baie huislik en goed toegerus. Stapafstand van omtrent alles af. Sal baie beslis weer teruggaan.

Neels H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Heerlik gekuier, baie skoon en netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Die uitsig oor die strand en see is fantasties. Sal enige tyd weer daar bly.

Die hoogtepunt van ons verblyf was om vroeg in die oggend op te staan en die sonsopkoms oor die see te geniet. Gedurende die nag voel dit asof jy in 'n ander wêreld is, al wat jy hoor is die branders wat breek op die strand, en jy voel en ruik die seebries deur die drie groot skuifdeure, ons verblyf was absoluut fantasties. Die uitsig is asemrowend, en dit is vanaf die rusbank in die sitkamer. Baie dankie vir wonderlike verblyf!

Jacques G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G

Die atmosfeer was heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die gebou is skoon en netjies van binne. Dis net jammer dat van die hysbakke nie lekker gewerk het nie. Ek sou graag wou aanbeveel dat daar 'n buitestort ook aangebring word behalwe vir die voetwas-eenheid, omdat ons nie altyd op die hoofstrand gaan swem nie.

Karl R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl R

Good value for money.

The flat 54 Stella Marais is well situated on the Amanzimtoti beach front, the flat itself was nice and clean and had everything we needed. My only negative comment would be that the building itself does require some attention. However I did note that renovations where on the go.

Mandy B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B

Beautiful place!

I have stayed in many flats in Amanzimtoti, but I have never been in one so beautifully and comfortably furnished. It looks as if it has been properly designed and equipped. I had great service and quick responses.

Yolande D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Baie aangename en skoon woonstel, baie mooi gemeubileer, alles wat nodig is in woonstel.

Baie aangename woonstel. Uitstekende area vir jongmense om in die aand uit te gaan. Verskillende goed om hulle mee besig te hou!

Marnette L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnette L

Op die see! Baie netjies, ruim en perfek geleë.

Dit was ongelooflik gewees. Sal beslis weer gaan en dit aanbeveel.

Theresa J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Aangenaam en baie sentraal as jy die Durban-omgewing wil besoek!

'n Netjiese woonstel wat baie sentraal geleë is!

Lelane E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane E

"Stunning" en lekker sentraal!

Die woonstel is baie netjies en goed ingerig, baie veilig en sentraal geleë.

Monique V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Had a great, safe stay at Stella Maris 54

Friendly service and clean units, with the best view. I will certainly return in the future.

Marinda O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lucia V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia V

Thank you, it was a nice get away. Loved every minute of it.

We had a great time, the flat was clean and neat and very nicely organised. The only thing that we had an issue with was the microwave that did not want to work all that well. Thank you. We will most definitely come here again.

Chinene V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chinene V

Dit was baie netjies, goed ingerig en gesellig.

Ons het baie professionele diens gekry, en geen probleme gehad met enige iets nie. Die woonstel was puik, loopafstand van die strand. Die strand was so lekker naby, ons het met my 2-jarige elke keer afgestap stand toe. Die woonstel was baie goed ingerig en regtig netjies, en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die woonstelblok is ook baie netjies en word daagliks skoongemaak en die braaigeriewe en swembad was ook baie netjies. Puik!

Janine A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

Great location

We enjoyed our stay, right on the beach and close to shops and restaurants. We will return.

Cecilia H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H

Home away from home!

Fantasties! Kan nie vra vir meer nie! Sal enige tyd terug gaan!

Lizanne R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne R

Definitief die moeite werd.

Waarde vir geld en baie skoon en netjies.

Annah M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah M

Fantasties!

Wonderlik en die verblyf was fantasties gewees. Sal weer gaan! Dankie almal by Stella Maris en Lekkeslaap.

Johannes Corneluis B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Corneluis B

Ons is beïndruk en sal enige tyd weer daar bly. Almal is vriendelik en dis 'n vriendelike plek.

Het dit geniet! Dit is 'n baie "nice" plekkie; sal dit aanbeveel vir almal.

Liezel V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Baie lekker gebly!

Ons verblyf was baie aangenaam: 'n lekker plekkie wat betyds skoongemaak is, met 'n fantastiese see-uitsig. Sal gerus weer gebruik maak van die woonstel. Baie, baie dankie!

Riaan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

'n Baie netjiese eenheid naby aan die strand.

Die eenheid is baie netjies en baie naby aan die strand met goeie sekuriteit en veilige parkering. Ek sal dit regtig aanbeveel as goeie verblyf in Amanzimtoti.

Ettienne L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne L

Baie lekker en mooi uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Walther V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walther V

Genotvolle verblyf!

Verblyf goed, kan dit aanbeveel.

Salomé G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé G

Heerlik rustig en skoon.

Baie goeie waarde vir geld. Soos by die meeste plekke moet mens egter maar bedag wees op veiligheid.

Dirk K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Ons het net vir twee nagte oorgebly, na ons op 'n bootvaart was om so bietjie meer tyd by die see deur te bring.

Die woonstel is regtig baie mooi en skoon, dit is ook ruim en goed toegerus met 'n mooi uitsig oor die strand. Ek kan die woonstel regtig aanbeveel.

Henk V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Beslis die moeite werd! Sal definitief aanbeveel vir enige iemand!

Ons was Desember vir 'n week by 54 Stella Maris en dit was 'n heerlike vakansie. Baie skoon en netjies!

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 54, Kusweg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 138 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.051934637259 30.887793134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang