Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 on Manor

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nita D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. 55 on Manor. Is presies soos die webtuiste se naam — lekker geslaap. Baie mooi interieur, alles wat jy nodig het en meer. Mooi dek buite waar mens heerlik kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Simple and very comfortable accommodation in a tranquil setting overlooking a grassy lawn and coastal forest. Simple and very comfortable accommodation in a tranquil setting overlooking a grassy lawn and coastal forest. The hosts were fantastic — engaging and very helpful. I wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eulalia
55 on Manor
Thank you Marius, Was lovely to meet you and your family. Hope to see you again soon

Jason C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Lovely. Pleasant. Clean. Excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Oulike plekkie, baie stil omgewing, lieflike stoep met pragtige uitsig oor lowergroen tuin. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou en het 'n kort en kragtige informasiesessie gehad. Die Suidkus ervaar tans munisipale waterprobleme dus was ons op 'n skedule wat watervoorsiening betref. Die plekkie het tenks wat van reënwater afhanklik is. Geen krag - geen water. Hou maar genoeg gebottelde water byderhand vir drink en noodgevalle. Ons hondjies was saam met ons op vakansie, genoeg spasie vir klein hondjies. Netheid kry volpunte, alles was regtig mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Wow! The place was very nice and neat they were so friendly and helpful, the place had everything we needed and had a beautiful view to go with the tranquillity. Thank you for a very lovely stay, we will definitely recommend our friends and family to stay with you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2020

Baie lekker gekuier. Naby skoon strand (5 min se stap). Rustige en mooi omgewing. Lekker kuierstoep waar mens kan kuier na harde dag in die son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

The perfect place. The perfect place to unwind with the tranquil setting. Beautiful surroundings and only a few minutes walk to the Umzumbe main beach. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eulalia
55 on Manor
Thank you, Melanie. It was a pleasure having you. Please come us visit soon again. Regards, Laia

Lieve T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Baie vriendelik en troeteldiervriendelik. Gasvrou en man is baie vriendelik en behulpsaam met raad en advies. Die area is regtig baie rustig en loopafstand na strand. Absoluut die moeite werd, sal self weer gaan en aanbeveel vir ander.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eulalia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor-weg 55, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkzUw0jNv1d8lDlHWLPymX361TFz6RLMT3Ewf5eBYq5nly6X3eh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 55 Manor Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62012773152 30.542306222559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang