55 Tulbagh Events and Wedding Venue
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbaghweg 55, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
55 Tulbagh Events and Wedding Venue bied oornagverblyf by 'n pragtige trou-venue in Kempton Park, Glen Marais. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat vir 'n vinnge wegbreek uit die stad wil ontsnap, of gaste wat 'n troue op die perseel of in die area bywoon.
Verblyf word in 2 pragtige gastekamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffiestasie met 'n Nespresso-masjien en komplimentêre water in. Daar is ook gratis WiFi, 'n slim-TV en 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Gaste is welkom om die groot tuin op die perseel te verken. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastekamers is sowat 10 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
sera Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Tulbaghweg 55, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng
- Gaste dink 55 Tulbagh Events and Wedding Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulbaghweg 55, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng