56 Maplin Drive Apartment
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 27 Sep 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maplin-rylaan 56, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
56 Maplin Drive Apartment bied selfsorgverblyf op die onderste verdieping van die gasheer se woning in Plettenbergbaai. Die naaste strand is 1,5 km weg en die meeste winkels en restaurante is binne 'n radius van 3 km.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het rusbanke en daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi beskikbaar vir gaste se vermaak.
Die skuifdeure lei na 'n patio wat gaste 'n uitsig oor die lieflike tuin bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek, asook parkeerplek van die straat af. 56 Maplin Drive Apartment is ook naby die Robberg Natuurreservaat wat ook 'n nasionale monument is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Maplin-rylaan 56, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 56 Maplin Drive Apartment het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maplin-rylaan 56, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang