Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 The Bridge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roshelda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful, clean and beautiful surroundings. Great stay. Clean and beautiful surroundings. Our host was very friendly and kept in contact with us to ensure we had everything we needed. Would definitely book again. The balcony was awesome and everything was well provided and catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was 'n baie netjiese plek. Dit is naby an al die geriewe, ons sal definitief weer 56 The bridge weer besoek en ons beveel die plek aan enige iemand. Die huis is toegerus met die nodige en meer die huis is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, alles soos geadverteer. Al klagte sal wees die trapligte wat nie gewerk het in die aand nie. Het eers na 11 in die aand aangekom. Ons het 'n bonus gehad waar ons twee ratels, "honey badgers", die aand gesien het en 'n "thick tail bushbaby" het ons op die stoep besoek. Ons sal beslis weer inboek vir langer en dit aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzi-straat 22, The Bridge 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc20296f3029cc23fe70e8b4f11ac9f52507cb1a8dd0ca9181fce5c8caa3ab8b26174104ba870e2f132c804564351ad6700f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Mckenzi Straat 56 The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.371564971386 32.411992934324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang