56 The Bridge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzi-straat 22, The Bridge 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
56 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Dit is naby verskeie winkels en restaurante en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mckenzi-straat 22, The Bridge 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 56 The Bridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzi-straat 22, The Bridge 56, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang