Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 @ The Dunes

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Lianne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie geniet! Oulike plek en baie goed toegerus. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Was baie lekker en rustig. Baie aangenaam en vriendelik. Rustig en baie pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail T
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Ons het lekker gekuier. Afstand na die see en meer-geriewe vir die kinders sal nog beter wees. Lekker kuierplek vir volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gebhardt B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Familie, rustig, veilig, skoon, goeie bestuur, niks is te veel nie! Briljante plek en ligging! Die Dunes se bestuurder, Marike, en haar personeel is absoluut amazing goed! Die Dunes is by verre die beste plek in Keurbooms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
57 @ The Dunes
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die vakansie by ons geniet. Ons dra die boodskap oor aan ons span ook.

Karen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Pragtig en baie netjies. Baie goed geleë, baie sentraal en stil area. Sal weer daar bly, en word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Ons het 'n pragtige, skoon, gerieflike blyplek gehad. Elke personeellid wat ons in aanraking mee was,was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal The Dunes enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat graag bietjie wil weggaan. Net een sakie wat ons dink kan aandag kry, die foto op die advertensie van die spesifieke eenheid waar ons gebly het is misleidend as jy nie bekend is met die oord nie. Die foto's wys 'n houtdek, met see-uitsig ens. In werklikheid het die eenheid geen see uitsig nie, ons kon nie eers die see hoor nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2021

Baie lekker gebly en netjies, skoon. Dit was baie koud toe ons in Keurbooms was, sou 'n paar ekstra, sagte kombersies waardeer het in die plek, die throws het nie veel verskil gemaak nie en aande voor die TV het ons onder handdoeke gesit wat in kas was omdat ons gedink het die huisie sal genoeg warm komberse hê. Anders as dit het ons baie lekker gebly en plek is baie netjies en skoon!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beverley B
1 nag
2.8
Sep 2021

Extremely mediocre for the cost. Great towels and linen. The fan in the upstairs bathroom is broken. The key to the front door is appalling, the cylinder lock is missing. The main bedroom bedhead is broken. None of the levers operate properly. This unit is very tired. The stovetop is not clean. The bin in the kitchen requires a black bag inside. The photographs are misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 57, Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45743245435ed2e3a88c59221ab6454f6e3901befef5f69843661f762bf2492b79219ebbf1907914a157c3bf5456f2b38c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 57 The Dunes Resort, 1 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.010111592412 23.422642552254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang