57 @ The Dunes
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 216
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lianne C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geniet! Oulike plek en baie goed toegerus.
Ryno G - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Gail T - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier. Afstand na die see en meer-geriewe vir die kinders sal nog beter wees.
Gebhardt B - Des 2021
Algehele gradering
Familie, rustig, veilig, skoon, goeie bestuur, niks is te veel nie! Briljante plek en ligging!
57 @ The Dunes se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die vakansie by ons geniet.
Ons dra die boodskap oor aan ons span ook.
Karen H - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies.
Ansie E - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n pragtige, skoon, gerieflike blyplek gehad.
Lees meerLuna B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en netjies, skoon.
Beverley B - Sep 2021
Algehele gradering
Extremely mediocre for the cost.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Dunes Resort 57, Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang