Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 @ The Dunes

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 57 @ The Dunes
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lianne C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne C

Baie geniet! Oulike plek en baie goed toegerus.

Ons sal beslis weer kom!

Ryno G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno G

Was baie lekker en rustig.

Baie aangenaam en vriendelik. Rustig en baie pragtig.

Gail T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail T

Ons het lekker gekuier. Afstand na die see en meer-geriewe vir die kinders sal nog beter wees.

Lekker kuierplek vir volwassenes.

Gebhardt B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gebhardt B

Familie, rustig, veilig, skoon, goeie bestuur, niks is te veel nie! Briljante plek en ligging!

Die Dunes se bestuurder, Marike, en haar personeel is absoluut amazing goed! Die Dunes is by verre die beste plek in Keurbooms!

57 @ The Dunes se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die vakansie by ons geniet.
Ons dra die boodskap oor aan ons span ook.

57 @ The Dunes
Karen H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Pragtig en baie netjies.

Baie goed geleë, baie sentraal en stil area. Sal weer daar bly, en word aanbeveel.

Ansie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie E

Ons het 'n pragtige, skoon, gerieflike blyplek gehad.

Elke personeellid wat ons in aanraking mee was,was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal The Dunes enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat graag bietjie wil weggaan. Net een sakie wat ons dink kan aandag kry, die foto op die advertensie van die spesifieke eenheid waar ons gebly het is misleidend as jy nie bekend is met die oord nie. Die foto's wys 'n houtdek, met see-uitsig ens. In werklikheid het die eenheid geen see uitsig nie, ons kon nie eers die see hoor nie.

Luna B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luna B

Baie lekker gebly en netjies, skoon.

Dit was baie koud toe ons in Keurbooms was, sou 'n paar ekstra, sagte kombersies waardeer het in die plek, die throws het nie veel verskil gemaak nie en aande voor die TV het ons onder handdoeke gesit wat in kas was omdat ons gedink het die huisie sal genoeg warm komberse hê. Anders as dit het ons baie lekker gebly en plek is baie netjies en skoon!

Beverley B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley B

Extremely mediocre for the cost.

Great towels and linen. The fan in the upstairs bathroom is broken. The key to the front door is appalling, the cylinder lock is missing. The main bedroom bedhead is broken. None of the levers operate properly. This unit is very tired. The stovetop is not clean. The bin in the kitchen requires a black bag inside. The photographs are misleading.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 57, Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45743245435ed2e3a88c59221ab6454f6e3901befef5f69843661f762bf2492b79219ebbf1907914a157c3bf5456f2b38c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 57 The Dunes Resort, 1 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.010111592412 23.422642552254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang