Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 Mark Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir 57 Mark Street
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Daniel K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Aangename, netjiese verblyf wat die atmosfeer van ouwêreldse dorp weerspieël.

Heerlike, netjiese en bekostigbare verblyf met 'n baie gawe gasvrou.

Chrisna E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna E

Baie oulike huisie, goed toegerus en sentraal geleë in Prins Albert.

Dankie vir jou vriendelikheid en dat jy ons so welkom laat voel het. Jul moet dalk net na die stofie kyk - albei plate raak warm wanneer slegs een plaat aangeskakel word of dalk het ek die stoof verkeerd verstaan? Voorstel: los 'n pamflet in die huis met alles wat te sien en te doen is in en rondom Prins Albert. Die winkel waar produkte uit volstruisdop gemaak word, is regtig iets besonders!

57 Mark Street se terugvoer

Thank you very much, Chrisna.

I'll definitely check the stove. Thanks for the heads up.

I emailed you the document detailing everything there is to see and do in Prince Albert, including services you may have needed before your arrival.

Kind regards.

57 Mark Street
Chantel K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel K

Neat, clean and efficient for an overnight stay.

Comfortable, convenient, clean and beautiful view.

Mercia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia B

Lekker 250 jaar oue huis. Lekker agterstoep kuierplek.

Baie vriendelike kliëntediens. Ou huis met baie herinneringe.

Lezandi E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lezandi E

Die huis is stokoud. Die vloere kraak, die matte is oud. Mens gril om kaalvoet.

Glad nie die geld werd nie.

57 Mark Street se terugvoer

The residence is presented as a historic home featuring its original wooden floors. If traditional homes are not to your preference, we encourage you to consider alternative options. Notably, the property underwent renovation in November, and it has since maintained impeccable cleanliness, earning positive feedback from other guests who express an interest in returning.

We kindly request clarification regarding concerns related to walking barefoot. It's important to note that the charm of this dwelling lies in its aged wooden floors. If such features do not align with your preferences, we recommend exploring accommodations more in line with your taste.

Additionally, the carpets in the house are authentic Persian carpets with considerable historical and monetary value. These carpets contribute to the overall aesthetic appeal of the property, and many guests appreciate the unique visual experience they offer.

57 Mark Street
Gavin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Prys teenoor styl.

Plek is baie goed toegerus, maar sal nie almal se styl wees nie. Ons het lekker geslaap, maar die vloere in die huis maak verskiklik geraas as daaroor geloop word, so almal was wakker in die nag wanneer 1 persoon badkamer toe gaan.

Antoinette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J

Baie netjies en alles wat jy nodig het.

Baie dankie Yolande. Gasvrou is uitstekend en behulpsaam.

Beverley E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley E

It was equipped with everything you need, close to restaurants.

Comfortable and most enjoyable stay. We were a group of 6 ladies; would have just liked a bigger area for entertaining outside and more privacy. But we really enjoyed the stay.

57 Mark Street se terugvoer

Hi Beverley,
Thank you for your review. I am really confused about your saying you would have liked a bigger outside area that was more private to entertain as you have a massive outdoor, undercover, totally private area right outside your kitchen door. There is a large table to eat at that can seat at least 10 people and your braai is just there, right over the little wall.

57 Mark Street
John N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John N

Nice maar kan verbeter.

Plek is tipiese ou Prince Albert-huis. Die ligging is great en stil. Daar is net erg baie muskiete, daar is wel nette om onder te slaap. Die een kamer se enkelbed kort net een. Die fans het ook nie kragpunte waar hulle in geplug kan word nie tensy jy dit reg langs jou kop wil in plug by die bedlampie. Die ou houtvloere kraak ook vrek erg so almal word wakker in die oggend as 'n mens wil gaan koffie maak.

Madelaine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelaine J

Heerlik gebly.

Daar moet net bietjie aandag aan die tuin gegee word. Stoep was ook bietjie vuil. Huis was verder heerlik en sentraal!

Louise J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sal weer kom!

57 Mark Street se terugvoer

Baie dankie Louise. Julle sal altyd baie welkom wees en ek sien uit tot die volgende keer.
Ek is bly dat julle, jul tyd hier geniet het.
Groete
Yolande

57 Mark Street
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 57, Prins Albert, Wes-Kaap, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDBmNjBiLTk4MDAtNDc4Yy1hMzdjLTY5Y2JlNGJlYmY2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 57 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227616471666 22.029649019237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang