Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 on Plover

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wendy T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

All good. Enjoyed my stay, felt safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastasha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great! Our team always enjoys their stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel V
1 nag
5.0
Apr 2024

Ons verwagting is oortref. Baie lekker! Vriendelik ontvang. Ons was 5 volwassenes en 4 kinders en daar was meer as genoeg ruimte met 'n lekker groot grasperk. Die kombuis is toegerus met alles wat jy kan bedink, baie lekker. Regtig 'n lieflike plek, rustige omgewing en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma D
1 nag
5.0
Apr 2024

Ek sal enige tyd weer daar bly. Dit was heerlik, netjies en veilig. Heerlik! Baie netjies gewees en aan al my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A memorable stay and a place that I would go back to. We felt very safe and secure. A very welcoming and pleasant atmosphere. The hostess is so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Soos bo. Baie goeie ontvangs, alles netjies, net wat jy nodig het na 'n lang pad gery. Sal weer daar oornag enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bethany J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

It was very nice. It was very convenient, it was quiet, no disturbances, won't mind going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik gekuier, lekker geslaap en lekker gerus. Hierdie plekkie het vriendelike eienaars wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel. Die verblyf is heerlik, baie skoon, netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel en weer van die plekkie gebruik maak as die geleentheid hom weer voordoen. Baie dankie vir die lekker verblyf. Het dit werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adlai D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very cosy and great value for money! Excellent hospitality, efficient service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker, veilig en rustig plekkie. Beveel dit enige tyd aan. Gasvrou het ons sommer met ons aankoms baie welkom laat voel. Baie sentraal geleë. Goed gerus in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R685
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd7e6623bddad6ccd09951d73dcb7b49766e3f8ea3e2b58d629bddddbe606f703a7e6148982d434d52b00bf06e189ddea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 57 Plover Road Heatherlands 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950302080529 22.452972829342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang