Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 on Plover

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 92 resensies vir 57 on Plover
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wendy T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

All good.

Enjoyed my stay, felt safe and comfortable.

Anastasha S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great!

Our team always enjoys their stay here.

Lizel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Ons verwagting is oortref.

Baie lekker! Vriendelik ontvang. Ons was 5 volwassenes en 4 kinders en daar was meer as genoeg ruimte met 'n lekker groot grasperk. Die kombuis is toegerus met alles wat jy kan bedink, baie lekker. Regtig 'n lieflike plek, rustige omgewing en naby aan alles.

Elma D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Ek sal enige tyd weer daar bly. Dit was heerlik, netjies en veilig.

Heerlik! Baie netjies gewees en aan al my verwagtinge voldoen.

Lee M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee M

A memorable stay and a place that I would go back to.

We felt very safe and secure. A very welcoming and pleasant atmosphere. The hostess is so friendly.

Jaco S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Soos bo.

Baie goeie ontvangs, alles netjies, net wat jy nodig het na 'n lang pad gery. Sal weer daar oornag enige tyd.

Bethany J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bethany J

It was very nice.

It was very convenient, it was quiet, no disturbances, won't mind going again.

Marietjie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie E

Heerlik gekuier, lekker geslaap en lekker gerus.

Hierdie plekkie het vriendelike eienaars wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel. Die verblyf is heerlik, baie skoon, netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel en weer van die plekkie gebruik maak as die geleentheid hom weer voordoen. Baie dankie vir die lekker verblyf. Het dit werklik geniet.

Adlai D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adlai D

Very cosy and great value for money!

Excellent hospitality, efficient service!

Bertus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Baie lekker, veilig en rustig plekkie. Beveel dit enige tyd aan.

Gasvrou het ons sommer met ons aankoms baie welkom laat voel. Baie sentraal geleë. Goed gerus in 'n rustige omgewing.

Hayley L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley L

Lovely stay at 57 on Plover.

Location was ideal, central and safe. The host was a warm, friendly and caring individual. They regularly kept in touch to ensure our needs were met. We would highly recommend. Perfect for short stays.

Hayley L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley L

Enjoyable, comfortable and affordable.

We were in George on business. The accommodation was ideal for our short stay. We enjoyed our stay. The hostess was very attentive and kind.

Daniel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Baie goed en uitstekend.

Middag, ek weet nie hoe dit te beskryf nie, maar dit was ongelooflik, rustig, veilig en asemrowend.

Jan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Awesome!

Inderdaad! Lekkerste stort!

Wendy T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Great comfortable accommodation with plenty of space.

Wonderful view of George, comfortable accommodation with an outdoor area you can enjoy. Would recommend this cosy accommodation as it reminds me of home.

Michelle M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Altyd lekker.

57 on Plover is altyd my eerste keuse vir oornagverblyf in George. Die gasvrou laat mens altyd welkom voel. Selfs voordat jy inboek. Altyd skoon en gemaklik. Die ligging is sentraal en of jy daar is vir besigheid of plesier, jy is naby alles.

Ronnie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie F

Visited the family in George.

Thank you, aside from the clean, cosy place and the tea/coffee, we appreciated the additional stove for boiling water during loadshedding. Also, the access to the Wi-Fi was so much appreciated. One thing that stood out above most other hosts was the milk in the fridge on arrival. That is maybe a small addition, but so much valued.

Casper D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Dit was puik.

Baie dankie. Dit was awesome, beste diens en mense.

Daniel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Baie lekker gewees.

Ons kuier was seker een van die rustige kuiers gewees omdat daar altyd mense by was. 'n Mens het die soort vakansie nodig en nie te praat van die plek nie, rustig, liefdevol, baie privaat, stil en naby alles in een. Ek raai dit aan enige iemand aan. Probeer, dan sal jy ervaar.

57 on Plover se terugvoer

Ai liefste Daniel, Dierbaar van julle om tyd te vat om so mooi skrywe te los - Baie baie dankie - dit word regtig waardeer....en weereens nog pluimpie en spreek boekdele van julle character nadat julle die plekkie ook so spotless gelos het! Kom kuier weer! George is lekker plek! Baie liefde - Jonel

57 on Plover
Megan R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R

Oulike plek, goeie diens, skoon.

Goeie ligging en daar is 'n mooi restaurant naby. Ons het tuis gevoel en die kliëntediens was baie goed.

Adriaan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan W

57 on Plover is net 'n baie spesiale plekkie!

Dit is ideaal vir oornag, of 'n plekkie waar jy lekker kan ontspan indien jy die area vir 'n paar dae wil verken. Jonel, die gasvrou, het ons baie tuis laat voel - baie dankie! Ons sal verseker weer daar tuisgaan en 57 on Plover ook baie sterk aanbeveel onder ons vriendekring.

Willie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Dit was uitstekend.

Dit was so naby aan alles en naby die hospitaal.

Jaco S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Ek het baie welkom gevoel.

Ek het geen klagtes gehad nie. Die eienaar is verskriklik vriendelik en het my baie tuis laat voel. Ek sal definitief weer van hulle akkommodasie gebruik maak.

Garth V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth V

Well equipped and a homely feel, very central and close to all amenities.

I will definitely stay here again.

Vincent H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent H

Welcoming friendly host.

We really felt at home.

Eugene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene L

Kamer ietwat klein.

Kamer het nie plek om tas neer te sit nie.

Barry P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry P

Clean, comfortable and friendly.

Nice and friendly. Clean and comfortable.

Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Daar is alles wat 'n mens benodig vir 'n kort verblyf. Skoon en netjies en die gashere is baie hulpvaardig en gasvry. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Ben B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Heerlike atmosfeer.

Goed geleë, goeie vriendelike ontvangs, diens en awesome atmosfeer en omgewing.

Grantham P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Rustig.

Voel dadelik tuis. Alles wat jy nodig het is byderhand. Sien gou gou weer.

Linda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Baie netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Sal weer daar oorbly.

Delme L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delme L

Perfect for our stay in George as we were visiting for a sporting event.

The hosts were very friendly and helpful.

Gershan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershan S

Wonderlik.

Baie vriendelik, my welkom geheet en het 'n gesprek gevoer lyk ons is jarelange kennisse. Sal beslis weer besoek en vriende en familie aanbeveel.

Surika N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika N

Lekker.

57 on Plover is goed geleë.

Isabel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Fantasties, gasvryheid.

Graag wil ek enige iemand aanbeveel wat die hospitaal moet besoek om daar tuis te gaan. Dit is baie goeie waarde vir geld.

Val V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val V

Hostess was very welcoming, friendly and helpful.

Suited our needs perfectly. Very neat and tidy.

Anastasha S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great.

Great service. Thank you.

Stefni M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefni M

Baie gasvry.

Beste plek ooit. Waarde vir geld. Goeie gasvrou.

Jo-anne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M

Baie lekker.

Dit was 'n nice plek om te bly, naby aan die dorp, asook eetplekke. Die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige iemand aanraai om daar te bly.

Wendy T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Very comfortable and clean.

Enjoyed the view, very cozy.

Susan R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Pragtige plekkie met vriendelike gasvrou, regtig die moeite werd.

Pragtige, veilige plekkie en gasvrou baie vriendelike.

Michelle M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Perfek vir die enkel- of sakeresiger.

Dis nie vakansie-akkommodasie nie. As jy besigheid het deur die dag en net gerieflike slaapplek soek, is 57 on Plover vir jou. Alhoewel ek wens ek het meer tyd gehad om die rustigheid van die stoep te kon waardeer. Dis naby verskeie eetplekke en het 'n gasvrou 1000 wat omgee vir haar gaste.

Hendrina G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina G

Baie lekker en rustige omgewing

Baie vriedelike gasvrou, alles in plek wat jy benodig.

Willie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Dis 'n veilige area.

Eienaar baie vriendelik, plek skoon en stil omgewing.

Fritz E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz E

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar was baie vriendelik en ons kon haar kontak sou ons iets nodig gehad het. Ons voertuig was ook veilig geparkeer reg voor ons huis. Julle sal ons weer sien!

Brenda K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K

Very comfortable.

Jonel and Dawie were wonderful hosts. The place is small, but was comfortable and cosy during very cold and wet conditions. We had everything we needed and will certainly visit them again.

Emily-ann S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily-ann S

Absoluut heerlik en gemaklik.

Baie gemaklik en rustige omgewing.

Deon M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Waarde vir geld. Ons het lekker gekuier.

Dit was genoeg vir wat ons behoefte was. Ons kon lekker braai, daar was genoeg eetgerei om 2 gaste vir die aand te akkomodeer. Dit was maklik om die plek te kry. Lekker rustige area met goeie uitsig. Die eienaar was vriendelik en opreg.

Janine R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Lovely hosts Jonel and hubby. Was made to feel most welcome.

Spotlessly clean - everything we needed for an overnight stay. I would absolutely recommend this self-catering unit. Thanks for having my daughter and I! And for your warmth and hospitality!

Charmaine R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Great.

Safe, kind, loving, friendly hosts.

Louisa F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa F

Gerieflik genoeg

Basiese verblyf ...............

William V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Rustige atmosfeer. Plekkie heel gemaklik.

Al was ons gasvrou nie daar nie, was ons telefonies in verbinding. Ons gasheer was baie ontvanklik en het op ons gemak laat voel. Die koeltebome bied ook spesiale lafenis. Die prys was ook heel skaflik. Sal beslis weer daar gaan kuier! Ons het toe lekker geslaap!

Andri H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri H

Uitstekende waarde vir geld.

Jonel was baie gasvry en vriendelik. Dit was baie netjies en skoon en daar was warm water. Ek het die ordentlike bed waardeer en heerlik geslaap.

Marcus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcus P

Rustig, netjies en veilig.

Ideale verblyf vir 'n egpaar of paartjie.

Mike D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D

Baie goeie waarde vir geld.

Goeie verblyf - netjies, skoon en veilig. Sal weer daar tuisgaan indien ons moet oorbly in George.

Ria W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria W

Aangenaam.

Welkome ontvangs! Privaat met lekker stoepie om op te sit. Inhoud basies, maar netjies, goeie waarde vir die oornagtarief.

Andrew B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew B

Baie vriendelike ontvangs en cozy plekkie om te oornag.

Baie vriendelik ontvang. Plekkie is skoon en netjies. Baie gerieflik naby die hospital, waarvoor ons dit benodig het. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Truda M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Truda M

Cosy, small little flat behind gates in quiet area.

It was a small little flat and met our basic needs. It is just a pity that no sunlight comes into the flat which makes it very cold and unfortunately the WiFi was not strong enough - so my teenager could not do studies as she was suppose to. For one night stop over it does accommodate one's basic needs.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ferdie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie V

Goed.

Bekostigbare oornagverblyf in George.

Johanna G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Baie goeie diens van altwee kante.

Bespreking deur die webtuiste gee baie goeie terugvoering. Plek was baie netjies en so rustig. Eienaars is baie gasvrye mense. Ons het al die hulp waardeer. Dankie.

Jan Adriaan G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan G

Was baie lekker.

Baie vriendelik ontvang.

Marlene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Fantastic.

Dit was baie aangenaam gewees. Als op kou voorstoep. Eienaars is altyd en heeltyd bereid om te help. Dit was so aangenaam sien weer! Vir die heerlike verblyf.

Gerhard F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F

Rustig, genotvolle aand.

Lekker opset. Genoeg ruimte en rustigheid.

Marlene V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Dit was baie aangenaam.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en skoon.

Marna B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Aangename ervaring. Alles wat jy nodig het is beskikbaar vir oorslaap. Jonel is baie gasvry en vriendelik.

'n Baie aangename ervaring. Ideal geleë en lekker sentraal. Alles is beskikbaar wat jy nodig het vir oorslaap. Goeie waarde vir geld. Jonel, die eienaar, is baie aangenaam. Het ook baie veilig gevoel.

Elna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V

Netjies en skoon.

Vriendelike diens ontvang op kort kennisgewing. Ideale oornagfasiliteit. Baie dankie.

Gustav S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav S

Gerieflik vir oornag weens verpligtinge in die George-omgewing.

Lekker oop stoep, gemaklike sitkamer, en al die basiese benodighede in 'n netjiese ruimte. Veilige, stil area.

Sharon T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon T

Rustig en stil.

Alles was netjies en skoon. Vriendelik ontvang deur eienaar. Verblyf was sentraal en naby George Hospitaal soos versoek. Sal weer van die verblyf gebruik maak. Was baie beïndruk met die "free" WiFi. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Luvellynn V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luvellynn V

Netjies en alles is gerieflik.

Plover is 'n lekker plekkie as jy rustig wil wees en naby alles.

Wilri E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilri E

Presies wat ons wou hê.

Baie lekker oorgebly en die plekkie het aan al ons behoeftes voldoen. Baie dankie.

Ursula S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Gemaklik en skoon.

Rustige oorblyplek. Huis weg van huis!

Marwaan R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan R

Vriendelike diens en uitstekende verblyf.

Ek het die rustigheid van die area en die vriendelikheid van die bure waardeer. Dit was lekker om na 'n lang dag op die pad in die atmosfeer te kan ontspan. Tog was dit naby die dorpskern, maar daar was geen versteuring van verkeer nie. Die fasiliteite was ook uitstekend en die kombuis was ten volle toegerus. Indien ek weer in die rigting toer, dan sal ek beslis weer van die geleentheid gebruik maak om by 57 on Plover tuis te gaan. Hopelik vir langer.

Johan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig en 'n pragtige omgewing.

Dankie vir die gasvryheid. Ons het dit geniet om oor te slaap. Die plek is netjies en veilig. Sal weer van jul dienste gebruik maak in die toekoms.

Cheryl B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B

It's a home away from home.

We only had one evening in George, but we felt well rested and relaxed, as if we had spent an entire weekend there. Will definitely be back on our next trip to George.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Huis weg van die huis af.

Ons het net een aand in George spandeer, maar ons het lekker ontspan en gerus, asof ons 'n hele naweek daar spandeer het. Sal definitief weer terugkom wanneer ons weer George besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lida V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Perfek vir 'n nag se oorbly in George.

Die woonstel is goed ingerig, koffie en tee en selfs melk in die yskas. Gemakstoele, DSTV, gratis WiFi, reusestort en beddens wat lekker slaap. Rustige woonbuurt met 'n park naby, naby aan George sakekern. Dit alles teen 'n baie redelike prys. Sal beslis weer hier bly en dit aanbeveel.

Lizel D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel D

Wonderlik.

Ons het dit baie geniet. Die eenheid is baie netjies en veilig, sentraal geleë.

Marsha P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha P

Perfect for a quick stop over.

The toilet/bathroom situation can be problematic if you do not know your travelling companion.

Ivan C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan C

Fantasies, skoon en baie netjies.

Vriendelike ontvangs, respekvol.

Bev P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bev P

Comfortable with all the necessary items in the kitchen.

57 on Plover is all you need for a stop over in George. The hosts were friendly and helpful. The bed was comfortable and the WiFi worked well. We will stay there again when next in George.

Nadia W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia W

Lieflik en verwelkomend.

Net wat 'n mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie "cozy", privaat en verwelkomend.

57 on Plover se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het vir die vriendelike woorde. Ons dink daar is behoefte vir goedkoop, skoon oornag plekkie hier in George. Dit word baie waardeer! Hoop julle het lekker gebly en is weer veilig by die huis.

57 on Plover
Louisa D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Baie stil en rustige omgewing, naby genoeg aan die besighede van George.

Ons het heerlik rustig gebly en veilig gevoel. 'n Perfekte netjiese plekkie vir oorslaap met alles wat mens nodig het.

Marinda J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda J

Dit was baie aangenaam, veilig en baie sentraal geleë in George met veilige parkeerplek en aangename mense.

Baie skoon. DStv en gratis WiFi. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Clinton P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton P

Ideaal vir 2 mense.

Lekker geleë. Net jammer die M-Net het nie gewerk nie. Anders perfek om net oor te slaap en te reis.

Steven B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Steven B

Sal dit nie aanbeveel nie.

Eienaar was baie vriendelik. Toilet in die slaapkamer is sleg. Die kamer is nooit skoongemaak die hele week nie.

57 on Plover se terugvoer

Goeie dag Steven,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te sien dat die verblyf nie na wense was nie.

Voor jul aankoms, in ons korrespondensie, was daar duidelik melding gemaak dat dit 'n 'Bachelor' eenheid is met badkamer geriewe wat deel uitmaak van die slaapkamer. Daar is ook melding gemaak daarvan op in die hoofbeskrywing van die advertensie. In 'n telefoniese gesprek met jou, het jy beaam dat dit nie 'n probleem sal wees nie.

Die woonstel word nie daagliks gediens nie, aangesien dit selfsorg geriewe is en alle skoonmaaktoerusting verskaf word. As guns, het ek 'n skoonmaker ingekry om die eenheid vir julle te diens. Sy het 2 keer aan die deur geklop, maar niemand het vir haar oopgemaak nie.

Ons probeer so goed moontlik op TravelGround/LekkerSlaap vir ons gaste 'n eerlike beskrywing gee van wat hulle kan verwag van die woonstelletjie en dat dit regtig meer geskik is vir persone wat slegs wil oornag teen 'n baie bekostigbare tarief.

Weereens jammer vir jul teleurstelling.

Groete,
Jonel

57 on Plover
Jan O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Sentraal geleë, netjies, veilige parkering en vriendelike gasheer.

Naby hoofsentra, tog baie stil. Netjies en alle toebehore werk behoorlik. Veilige parkering en vriendelike gashere. Sterk aanbeveel. Waarde vir geld. Baie, baie lekker.

Petro L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Goed gewees.

Dit was lekker. Stil en skoon plek. Ons het lekker gebly.

Christiaan B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B

Baie lekker verblyf, vriendelike dame en baie mooi woonstel.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Dee J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dee J

Not for senior citizens.

The toilet, shower and basin are in the bedroom, without even a curtain for privacy: not acceptable to the older generation. The small, tatty couch in the sitting area is not comfortable. Furniture needs a upgrade. No inside table at which to eat. Outside table not suitable in rain.

Louisa V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa V

Onvoldoende. Sal eerder meer betaal vir beter verblyf.

Tuin en tuinpaadjies en die algehele omgewing is onnet. Die woonstel was skoon alhoewel die stort muf teen die vloer en mure gehad het. Die klammigheid en muf kan in die vertrekke geruik word. Die toilet in die kamer sal beter werk as dit afgeskort word - dit het 'n reuk. 'n Paar spinnerakke en spinnekoppe sit teen die mure. Daar is slegs beperkte TV-kanale, bv. kanaal 145. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was melk in die yskas en oorgenoeg koffie en tee. Die beddens se matrasse slaap lieflik.

57 on Plover se terugvoer

Dankie vir die tyd wat u geneem het om opinie te gee oor 57 on Plover - weet asb dat ons regtig dit na waarde skat en probeer om ons gaste se kuiertjie hier by ons net te verbeter na aanleiding van u raad. Na die paar dae van hewige storms en wind voor u aankoms was dit bietjie moeilik om die tuin weer netjies te kry en vra om verskoning vir die paar spinnerakke/spinnekoppe wat ons nie gesien het met skoonmaak nie - partykeer gebeur dit letterlik oornag met die beboste omgewing hier om ons. Ons probeer so goed moontlik op TravelGround/LekkerSlaap vir ons gaste 'n eerlike beskrywing gee van wat hulle kan verwag van die woonstelletjie - die beperkte TV kanale word genoem, so ook dat die stort/toiletgeriewe deel is van die slaapkamer en dat dit regtig meer geskik is vir enkel persone en 'n oornag plekkie teen 'n baie bekostigbare tarief. Vir langer verblyf teen 'n hoër tarief kon ek enige tyd vir u paar baie oulike plekkies ook hier in ons omgewing voorgestel het om teleurstelling te voorkom.

57 on Plover
Barend(ben) C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend(ben) C

Stil en rustig atmosfeer.

Sien die sterre hieronder.

Elize B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Nice place to stay

We enjoyed our stay. It was quiet and a clean place. We just missed a TV.

Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R685
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd7e6623bddad6ccd09951d73dcb7b49766e3f8ea3e2b58d629bddddbe606f703a7e6148982d434d52b00bf06e189ddea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 57 Plover Road Heatherlands 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950302080529 22.452972829342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang