Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 on Plover

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R685 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

57 on Plover is in die pragtige groen woonbuurt Heatherlands geleë, net 200 meter vanaf die Provinsiale Hospitaal en sowat 2 km vanaf die middestad.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig het vir 'n oornagverblyf. Dit het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel met koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en 'n gerieflike kamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n groot dubbelbed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, groot stort en wasbak met 'n skuifdeur wat dit van die slaapkamer skei. Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar reg langs die woonstel op die eiendom, agter 'n outomatiese hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 92 resensies vir 57 on Plover
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 57 on Plover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover-weg 57, Heatherlands, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacbd7e6623bddad6ccd09951d73dcb7b49766e3f8ea3e2b58d629bddddbe606f703a7e6148982d434d52b00bf06e189ddea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 57 Plover Road Heatherlands 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950302080529 22.452972829342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang